SA se jong ren­sen­sa­sie

Beeld - - Motors -

Die 17­ja­ri­ge Suid­A­fri­ka­ner S­hel­don van der Lin­de het in Duits­land sy in­ter­na­si­o­na­le ren­de­buut in die Au­di Sport TT Cup ge­maak deur al­bei ren­ne in die eer­ste ron­de van die kam­pi­oen­skap te wen. Hy het in die pro­ses met er­va­re ja­ers soos ’n voor­ma­li­ge F1­ren­ja­er, S­cott Speed, en die WRC­ry­er, And­re­as Mik­kel­sen, af­ge­re­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.