Die berg­klim­ko­ning

Beeld - - Motors -

Die 40 se­kon­de­tei­ken van die jaar­lik­se Si­mo­la­berg­klim by Knys­na is die na­week be­haal toe Fran­co S­cri­ban­te in sy C­hev­ron B26 (met twee Su­zu­ki Ha­y­a­bu­sa­en­jins) net 38.646 sek. no­dig ge­had het om die steil­te baas te raak. Hy het in 2014 met ’n ou­er weer­ga­we van die C­hev­ron ook die stryd ge­wen, maar moes laas jaar sien hoe Des Gut­zeit in ’n Nis­san GT­R dit in 40.1 sek. af­lê. Gut­zeit se GT­R met baie meer as 1 000 kW was die na­week twee­de met ’n tyd van 40.324 sek.

An­ton Cron­je het die der­de po­di­um­ trap­pie be­styg na­dat hy ’n tyd van 42.564 sek. in sy Su­ba­ru Im­pre­za WRX aan­ge­te­ken het en in die pro­ses Nis­san se Wil­helm Baard in die “Go­d­zil­la”­GT­R met net 0.181 sek. die loef af­ge­steek het. Ja­ki S­check­ter het die Su­perCar­krag­me­ting in ’n GT­R ge­wen in ’n tyd van 43.591 sek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.