Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

SMS’e kos R1,50

Beeld - - Nuus -

Ek won­der of ie­mand glo wat N­to­ko­zo Q­wa­be nou kwyt­raak oor sy fooi­tjie­de­ba­kel met Ashleigh S­chultz. Ek dink hy het ge­skrik oor hoe­veel steun sy het en hoe groot haar fooi­tjie nou is. – S­chalk, Po­lo­kwa­ne As reg­ter Jan­sen aan­ge­kla gaan word, moet Q­wa­be ook sy R­ho­des­stu­die­beurs kwyt wees. Ras­sis­me moet in to­taal be­veg word. – Le­se­res, Wa­ter­kloof N­to­ko­zo Q­wa­be, hoe lyk dit vir my slim het sy baas ge­vang? Wie toe laas­te lag, lag toe die lek­ker­ste bank toe. Dan­kie vir al­mal wat by­ge­dra het vir Ashleigh. – So­na P­res. Zu­ma het meer as 700 klag­te van kor­rup­sie en be­drog teen hom, maar hy word nie ver­volg nie. Een klein mis­stap­pie van reg­ter Jan­sen gaan waar­skyn­lik mee­bring dat sy haar werk ver­loor. Hoe on­reg­ver­dig! – Ben Jo­han van Cen­tu­ri­on, ek won­der ook oor die twee voor­val­le waar­van jy mel­ding maak. Die woor­de “ras­sis”, “ras­sis­me”, “ras­sis­ties”, “ras­se­ge­weld” en al­les wat met “ras” te doen het, het vir my soos vloek­woor­de ge­word. – Wil­ma, Wit­bank

Jag­on­ge­luk: Die walg­li­ke fo­to van die dooie lui­perd hoef nie daar te ge­wees het nie. So ’n prag­ti­ge dier, ag nee, dis om van naar te word. Sies, Beeld! Jul­le kon Koen son­der sy “prys” ge­ plaas het. – Da­le­ne van Ri­jn Was dit nou reg­tig no­dig om die lui­perd op die voor­blad te plaas? – Ed­ward Ga­vin Da­vis, dit is jam­mer dat jy die s­po­ke van die ver­le­de moet op­roep om die po­we­re on­der­wys­stel­sel van van­dag te pro­beer ver­de­dig. Is dit nie maar die swak dis­si­pli­ne van se­ke­re on­der­wy­sers en kin­ders wat die groot pro­bleem is nie? – Zann Ek won­der of Ga­vin Da­vis ook vir H.F. Ver­woerd krui­sig oor die 24 sko­le wat in Lim­po­po af­ge­brand is. – Jeff Au­camp, Wa­ver­ley Ga­vin Da­vis, daar is net so­veel arm wit kin­ders wat ook nie mak­lik ’n kans kry nie. Ver­geet nou van Ver­woerd. – Jo­han Loock Die Gau­teng­se LUR vir on­der­wys is se­ker ook ’n pro­duk van die a­part­heids­on­der­wys­stel­sel. Nou hoe het hy dan ge­kom waar hy van­dag is? – Lou­is, Pta Op­los­sing vir al die dui­sen­de kin­ders son­der sko­le: Ty­de­li­ke klas­se in vrag­hou­ers of plaas­sku­re wat leeg staan met ’n groooot skerm vir te­le­ma­tie­se on­der­rig. – Le­ser O­proer en ver­nie­ti­ging van ei­en­dom deur band­stig­ting is sa­bo­ta­sie en moet as so­da­nig han­teer word. Dit kan ook help as die skul­di­ges fi­siek help met die her­stel. – Chris, Potch V Ek dink dit is hoog tyd dat dr. Aa­ron Mot­so­a­le­di on­der­soek in­stel na die pry­se wat ap­te­ke vir me­di­sy­ne vra. Bin­ne ses maan­de is my chro­nie­se me­di­sy­ne uit­ge­put. Lyk vir my ap­te­ke maak meer geld as me­die­se spe­si­a­lis­te! – E­li­te­me­die­se­fonds­lid, Gars­fon­tein V Wie is Ger­hard S­teyn? Wie is jy, Chris? Ek lees eer­der van hom op die voor­blad as van al die moord en kor­rup­sie. Be­gin die dag eer­der po­si­tief. ’n Nu­we ba­ba is im­mers ’n mooi nu­we be­gin. Mooi so, Ger­hard, hou aan di­a­man­te bring. – Ook Chris, Berg­bron Reg­tig, Chris! Dis ab­so­luut ’n won­der­werk dat so ’n ba­ba­tjie le­we. Ger­hard S­teyn is ’n won­der­li­ke per­soon wat nie heel­tyd aan­dag soek in die me­dia soos an­der san­gers nie. – Me­la­nie Naas Bo­tha be­weer om rug­by­spe­lers te koop is nie ’n nu­we ding nie. Ek dink dit is kor­rup! – Le­ser Ja­loe­sie is ’n der­dui­wel. Al die so­ge­naam­de ou­ens wat nooit werk­lik rug­by ge­speel het nie, maar el­ke week kom­men­taar le­wer, jul­le dwa­se wat in­bel en twak wil praat: Vic­tor was een van die bes­te spe­lers ooit in SA rug­by. –G Rug­by­skry­wers soos S­te­phen Nell moet op­hou praat van “er­va­re spe­lers” of “goed ge­noeg” as hul­le van kwo­ta­spe­lers praat. So­lank die kwo­ta­stel­sel in rug­by is, sal men­se on­ge­luk­kig bly ver­wys na swart spe­lers as kwo­ta­spe­lers en dis als re­ge­ring se skuld. Dis so jam­mer. – Ni­co Sel­wyn Ag, Da­wie Ja­cobs, jy moet weg­be­weeg of dood­een­vou­dig op­hou met jou per­soon­li­ke uit­ la­tings oor A­fri­ka­ner­eks­klu­si­wi­teit. – Faan, P­re­to­ria Ek sien met ver­sug­ting uit na aarts­bis­kop T­ha­bo Mak­go­ba se voor­ge­no­me boek oor Ma­di­ba se laas­te dae. Daar is baie on­be­ant­woor­de vrae oor ver­al die maand of twee voor sy af­ster­we. – Ja­mes Kan Boer soek ’n vrou nie mans net tot 45 laat in­skryf nie? Ou­es kan op die stoep sit! – Le­ser Ek dink Wil­helm Jor­daan moet eers ál Dee­pak C­hop­ra se boe­ke lees én ver­staan voor­dat hy dit as foe­fie­we­ten­skap af­maak. – Niné K­no­bel, We­st­de­ne As Suid­A­fri­ka as een van die groot­ste roof­kyk­lan­de be­skou word, hoe sal die men­se dan nog e­tol be­taal? – Oom Ben, Pta De­fi­ni­sie in Zoe­loe­woor­de­boek vir e­vo­lu­sie: Dis soos as ’n trein lank ge­noeg op ’n sta­sie staan, kan daar uit­ein­de­lik klein trein­tjies ont­staan. – Le­ser Kan Gil­let­te nie as­se­blief ons rug­by­ en krie­ket­spe­lers borg nie, dan kan hul­le som­mer die spe­lers van lem­me­tjies voor­sien. Die be­baar­de spe­lers lyk sleg. – Ger­hard Dan­kie, Beeld is nou ge­reel­der be­skik­baar in K­waZu­lu­Na­tal, van Umhlan­ga tot selfs in Dun­dee. – C­pot

Ga­vin Da­vis

Nel­son Man­de­la

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.