Suá­rez se vi­sier op Barça­doe­le­re­kord

Beeld - - Nuus -

Va­len­cia. – Die doe­le­vraat Luis Suá­rez kan die na­week die al­leen­hou­er word van die re­kord vir die mees­te doe­le vir die S­paan­se sok­ker­klub Bar­ce­lo­na.

Die 29­ja­ri­ge Suá­rez en Ramón Al­ber­to Vil­la­ver­de Vá­z­quez deel die re­kord – 81.

Suá­rez het sy doe­le in twee sei­soe­ne be­haal ter­wyl Vil­la­ver­de Vá­z­quez sy­ne in tien sei­soe­ne aan­ge­te­ken het.

Barça het 88 pun­te en Re­al Ma­drid 87 op die S­paan­se La Li­ga­pun­ te­leer en eers­ge­noem­de kan Sa­ter­dag in sy laas­te wed­stryd in Gra­na­da se­ker maak van sy 24ste li­ga­ti­tel.

Dit is Suá­rez, ’n boor­ling van Uru­guay, se twee­de sei­soen by die S­paan­se klubreus.

Suá­rez het dié sei­soen reeds 50 doe­le in al­le kom­pe­ti­sies aan­ge­te­ken.

“Ek het nooit ge­dink ek sal so goed hier in­pas nie,” het hy in ’n on­der­houd met ESPN ge­sê.

“Dan­kie vir my span­maats. Ek bê­re net die bal in die doel­hok.” – Reuters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.