Dip­pe­naar Pa­rys toe ná B­lits­bok­te­rug­slag

Beeld - - Nuus -

Kaap­stad. – S­te­phan Dip­pe­naar sal hom by die B­lits­bok­ke in Pa­rys aan­sluit na­dat ’n be­se­ring die Suid­A­fri­ka­ners se plan­ne vir die voor­laas­te se­westoer­nooi in die Wê­reld­reeks deur­me­kaar­ge­krap het.

Die staat­ma­ker Jus­tin Ge­duld, wat die sei­soen reeds 238 pun­te aan­ge­te­ken het, het Dins­dag op die oe­fen­veld ’n dy­spier be­seer. Die Suid­A­fri­kaan­se se­wes­af­rig­ter, Neil Po­well, het hom as voor­ko­mings­maat­re­ël aan die na­week se toer­nooi ont­trek.

Hy sal vir be­han­de­ling te­rug­keer na Suid­A­fri­ka om se­ker te maak hy is ge­reed vir die O­lim­pie­se S­pe­le wat in Au­gus­tus in Rio de Ja­nei­ro plaas­vind.

Die spel­skep­per Ro­sko S­pe­cman, wat in die vo­ri­ge twee toer­nooie ’n rus­kans ge­had het, sien daar­na uit om weer uit te draf.

Suid­A­fri­ka se eer­ste stryd is mô­re teen En­ge­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.