S­tran­sky, M­cLe­an snoer Trek­krag­te saam

Beeld - - Nuus - – S­port­re­dak­sie – S­port­re­dak­sie

Port E­li­za­beth. – Die voor­ma­li­ge S­pring­bok­los­ska­kel Joel S­tran­sky sal saam met die be­ken­de fiets­ry­er Andrew M­cLe­an aan die PwC Groot Zuur­berg Trek­berg­fiets­wed­ren deel­neem. Dié wed­ren vind van 3 tot 5 Ju­nie bui­te die Baai plaas.

Vol­gens S­tran­sky het hy baie po­si­tie­we din­ge ge­hoor van die wed­ren, waar­van die roe­te deur af­ge­leë de­le van die Ad­do­o­li­fant­park en die Son­dags­ri­vier­val­lei ge­ry word.

“Dis blyk­baar ’n prag­ti­ge plek om te ry, maar aan­ge­sien ek saam met Andrew deel­neem sal ek se­ker nie veel daar­van sien nie,” het S­tran­sky tong in die kies ge­sê.

Vol­gens S­tran­sky is hy aan fiets­ry “ver­slaaf”, al er­vaar hy meer pyn as in sy rug­by­dae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.