Seun vind pa ster­wend

Vlieg­on­ge­luk bui­te P­re­to­ria eis ‘Oom Ses’ Rits on­ge­luk­ke

Beeld - - Front Page -

Die vlieg­on­ge­luk gis­ter­og­gend bui­te P­re­to­ria waar­in A­bel Pienaar dood is, was die der­de die af­ge­lo­pe twee dae. Van die lig­te vlieg­tuig on­ge­luk­ke tot dus­ver van­jaar: ) ’n Lig­te vlieg­tuig het Woens­dag

og­gend in die Gond­wa­na­wild­re­ser­vaat na­by Her­berts­da­le in die SuidKaap neer­ge­stort. Keith Pa­ter­son, die vlie­ë­nier, is dood. ) ’n Lig­te vlieg­tuig het Woens­dag

og­gend om­streeks 04:00 in Mid­rand neer­ge­stort. Die twee mans van in die 30 wat in die vlie­tuig was, het lig­te be­se­rings op­ge­doen. ) ’n Pi­per C­hero­kee 140 het op

7 Maart ten ty­de van ’n nood­lan­ding na­by die Lan­se­ria­lug­ha­we aan die brand ge­slaan en die twee in­sit­ten­des, ’n man en ’n vrou, het ver­kool. ) Drie men­se is dood toe ’n lig­te vlieg­tuig op 3 Fe­bru­a­rie in ’n park in Watt­vil­le, Be­no­ni, neer­ge­stort het.

A­bel Pienaar, wat gis­ter in ’n vlieg­on­ge­luk dood is, en sy vrou, Ma­rie­tha.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.