Hy het ge­sê hy’t baie pyn – ‘toe gee hy in’

Beeld - - Front Page - Ni­co Gous

’n Man van P­re­to­ria het gis­ter ver­tel hoe hy sy pa ster­wend aan­ge­tref het ná ’n vlieg­on­ge­luk bui­te P­re­to­ria.

“Hy het ge­sê hy het baie pyn,” het A­pie Pienaar ge­sê.

Sy pa, A­bel Pienaar (64), en Chris­to van der Wath het gis­ter om­streeks 07:40 van die Kit­ty Ha­wk-vlieg­veld oos van P­re­to­ria op­ge­styg, waar­na hul Ja­bi­ru­vlieg­tuig so­wat ’n ki­lo­me­ter van die vlieg­veld neer­ge­stort het.

Van der Wath het dit oor­leef, maar A­bel is om­streeks 09:00 dood.

“Hy het in­ge­gee. Ek dink dit was die skok en ou­der­dom,” het A­pie ge­sê.

Da­ve Nau­de, ’n vlie­gin­struk­teur en goeie vriend van A­bel, het ge­sê A­bel het al­tyd ge­sê wan­neer hy 70 word, gaan hy op­hou vlieg. “Sa­ter­dag het ons ont­byt ge­ëet en hy het ge­sê hy voel nog so goed dat hy ná 70 ook gaan vlieg, en toe ge­beur dit nou,” het Nau­de by die vlieg­tuig­wrak ge­sê.

A­bel se vrou, Ma­rie­tha, en an­der fa­mi­lie­le­de was gis­ter in tra­ne op die to­neel.

Da­wie P­re­to­ri­us, vlieg­veld­be­stuur­der van Kit ty Ha­wk, het ge­sien hoe die vlieg­tuig ná op­sty­ging nie eint­lik klim nie.

“Die vol­gen­de oom­blik het ek ge­sien die vlieg­tuig draai baie skerp en toe hoor ons ’n slag. Toe weet ons daar’s fout.”

A­pie ver­moed die en­jin het ge­staak en sy pa het ’n nood­lan­ding pro­beer uit­voer.

Pienaar en Van der Wath was op pad na Mook­et­si, na­by T­za­neen in Lim­po­po, om ’n dam op die ZZ2-ta­ma­tie­plaas te bou.

Pienaar was ’n in­ge­ni­eur en V an­der Wat h is’ n vei­lig­heid s­be­amp­te by A WA Con­structi­on.

Van der Wath het ’n skou­er­be­se­ring op­ge­doen in die on­ge­luk.

A­pie sê sy pa se by­naam was Oom Ses, ’n ver­wy­sing na een van sy vlieg­tuie se re­gis­tra­sie­nom­mer, Z U-SES.

“E­ni­ge vlie­ë­nier wat baie vlieg, sal vir jou sê hy weet wie Oom Ses is.”

Hy het’ n vol­le pri­va­te vlie­ë­niers li­sen­sie en 3500 vlieg ure ag­ter die rug ge­had.

Pienaar het drie lig­te vlieg­tuie be­sit wat by die Kit­ty Ha­wk­vlieg­veld ge­staan het: ’n Ja­bi­ru SP-mo­del met twee sit­plek­ke, ’n Ja­bi­ru J430 met vier sit­plek­ke en ’n Cir­rus SR22 met vier sit­plek­ke.

A­pie sê sy pa was ’n per­fek­si­o­nis.

“Hy was ge­steld daar­op dat al­les wat hy doen, pre­sies moet wees, so dis eint­lik ’n groot skok vir ’n ou wat so­veel on­der­vin­ding ge­had het.”

Nau­de en Pienaar het me­kaar by die vlieg­veld ont­moet en ken me­kaar al meer as ’n de­ka­de.

“Hy het om­trent el­ke dag van sy le­we ge­vlieg. Hy was baie lief vir vlieg.

“Ons het om­trent een maal per dag oor die te­le­foon ge­praat. El­ke dag groet ons me­kaar oor die ra­dio, dan praat ons eers en sê waar ons van­dag is.”

Vol­gens P­re­to­ri­us was Pienaar ’n groot gees op Kit­ty Ha­wk.

“Hy was al­tyd vrien­de­lik, al­tyd reg vir ’n grap­pie. Hy’t al­tyd ge­glim­lag.”

Nau­de sê Pienaar het sy vlieg­tuie goed in stand ge­hou.

Pienaar word oor­leef deur vyf kin­ders.

Geen be­graf­nis re­ë­lings is nog ge­tref nie.

Die Suid-A­fri­kaan­se Bur­ger­lug­vaart o­wer­heid( BL O) on­der­soek die on­ge­luk.

Fo­to’s: HER­MAN VERWEY

BO: Chris Wil­li­ams (regs), on­der­soek­be­amp­te van die Bur­ger­lug­vaar­to­wer­heid, en an­der on­der­soek die vlieg­tuig­wrak.

LINKS: Le­de van die po­li­sie be­toon re­spek aan A­bel Pienaar na­dat hy gis­ter in ’n vlieg­tuig­on­ge­luk dood is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.