U­ni­ver­si­teit ge­sluit

O­proe­ri­ge stu­den­te laat VUT­ge­boue brand

Beeld - - News - Han­nes Kru­ger

Die Vaal-U­ni­ver­si­teit van Teg­no­lo­gie (VUT) in Van­der­bijl­park het sy deu­re gis­ter vir eers ge­sluit na­dat o­proe­ri­ge stu­den­te eer­gis­ter­aand ge­boue op die kam­pus aan die brand ge­steek het.

Dit het ge­beur na­dat stu­den­te op 3 Mei be­gin be­toog het teen on­der meer die pri­va­te vei­lig­heids­wag­te op die kam­pus.

Die be­to­gings het eer­gis­ter be­gin handuit ruk.

Vol­gens Mi­ke K­hu­bo­ni, u­ni­ver­si­teit s woord­voer­der, het stu­den­te, on­der lei­ding van die stu­den­te­raad en po­li­tie­ke or­ga­ni­sa­sies op kam­pus, eer­gis­ter­aand ver­skeie ge­boue aan die brand ge­steek.

’n Re­ke­naar­lo­kaal is heel­te­mal ver­woes.

“Die stu­den­te het ook in ver­skeie an­der ge­boue ma­tras­se ge­brand, lo­ka­le se deu­re af­ge­haal en die ge­boue met klip­pe be­stook,” sê K­hu­bo­ni.

Vol­gens K­hu­bo­ni het be­wo­ners tot gis­ter­mid­dag 14:00 tyd ge­had om hul kos­hui­se te ont­ruim en klas­se is ook tot ver­de­re ken­nis­ge­wing ge­staak.

Stu­den­te wat nie be­toog nie, per­so­neel­le­de en u­ni­ver­si­teits­ge­bou eis in ge­vaar en die u­ni­ver­si­teit sal al­les doen om hul­le te be­skerm, sê K­hu­bo­ni.

Die VUT het aan­soek ge­doen om ’n hof­be­vel teen die be­to­gers.

Tot dus­ver is straf­reg­te­li­ke klag­te teen twee stu­den­te in­ge­dien, sê K­hu­bo­ni.

“Ons kon die twee stu­den­te op die kam­pus­se vei­lig­heid s ka­me­ras i­den­ti­fi­seer e non sis nog be­sig met’ n on­der­soek.”

K­hu­bo­ni sê hul­le het ’n lys van 20 klag­tes van die be­to­gers ont­vang en het reeds daar­op ge­re­a­geer.

“Ons re­spek­teer die stu­den­te se reg om te be­toog, maar dit is ook be­lang­rik om die stu­den­te wat nie be- toog nie se reg ook te re­spek­teer.”

K­hu­bo­ni sê hul­le sal ho­pe­lik bin­ne­kort kan sê wan­neer kam­pus­ak­ti­wi­tei­te her­vat gaan word.

Die be­to­gen­de stu­den­te se ei­se in hul me­mo­ran­dum sluit in:

WiFi op ver­skeie plek­ke waar stu­den­te nie woon nie, moet ver­wy­der word; Geld moet be­skik­baar ge­stel word vir BTech-op­lei­ding; Al­le stu­den­te wat kwa­li­fi­seer vir le­nings van die na­si­o­na­le ske­ma vir fi­nan­si­ë­le hulp vir stu­den­te, maar wat af­ge­keur is, moet weer ge­keur word; Bus­ver­voer moet ver­skaf word aan stu­den­te wat in on­der meer S­har­pe­vil­le en Se­bok­eng woon; Al die in­stand­hou­ding ding s­kwes­sies op die kam­pus moet drin­gend ge­pak word; Die pri­va­te vei­lig­heids­diens op die kam­pus moet ver­wy­der word; en ’n Hulp­kom­buis vir arm stu­den­te moet da­de­lik ge­o­pen word.

M­ba­li Hlop­he, ANC-jeug­li­ga woord­voer­der in Gau­teng, sê in’ n ver­kla­ring hul­le ver­oor­deel die be­to­gen­de stu­den­te se optrede. “Om in­fra­struk­tuur af te brand, is nie net ag­ter­lik nie, maar kort­sig­tig en ’n mens sal nie dink dat stu­den­te wat as in­tel­li­gent ge­ag word, be­trok­ke sal wees by sul­ke optrede nie.”

Fo­to: FA­CE­BOOK

’n Kos­huis­kan­toor op die Vaal­U­ni­ver­si­teit van Teg­no­lo­gie se kam­pus in Van­der­bijl­park na­dat dit eer­gis­ter­aand ver­woes is toe be­to­gen­de stu­den­te dit aan die brand ge­steek het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.