Kon­trak­teur waai ná ras­se­voor­val op se­pie­stel

Beeld - - News - C­han­nel24 – Ro­zan­ne Els

’n Ras­se­voor­val op die stel van Ring of Lies, ’n M­zan­si Ma­gic-se­pie, het ’n slag­of­fer ge­ëis.

M­zan­si Ma­gic het in ’n ver­kla­ring ge­sê ’n on­af­hank­li­ke kon­trak­teur, een van die be­trok­ke par­tye, het eer­gis­ter sy kon­trak met die ver­vaar­di­ger, Pen­guin Films, be­ëin­dig.

Die ak­tri­se Flo­ren­ce Ma­se­be het op T­wit­ter ver­tel van ’n voor­val van ras­sis­me wat sy op 10 Mei op die stel ge­sien het. “Ek kan met jou praat hoe ek wil om­dat ek wit is,” is wat ’n wit span­lid glo aan een van die re­gis­seurs, ’n swart man, ge­sê het.

het la­ter be­rig oor be­we­rings van warm tee wat in ie­mand se ge­sig ge­gooi is. Nog ’n ak­tri­se, Di­neo N­cha­be­leng, het la­ter ge­twiet dit was nie ál voor­val van ras­sis­me dié dag nie.

In­tus­sen het Pen­guin Films en M­zan­si Ma­gic be­lo­we om met die ak­teurs te ver­ga­der om ’n “po­si­tie­we en be­mag­ti­gen­de werk­om­ge­wing vir al­mal te ver­se­ker”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.