7­ja­ri­ge seun uit trein ge­suig

Beeld - - News - Han­nes Kru­ger

’n Se­we­ja­ri­ge seun is eer­gis­ter erns­tig be­seer toe hy in die S­hong­we­ni-val­lei in die noor­de van Dur­ban uit ’n trein ge­suig is toe dit deur ’n to­neel ry.

Vol­gens Chris Bo­tha, Ne­t­ca­re 911-woord­voer­der, het pas­sa­siers glo in die trein se deur­o­pe­ning ge­staan toe die trein al ge­ry het. Die deur kon dus nie toe­gaan nie.

“Toe die trein deur ’n ton­nel ry, is die seun uit­ge­suig en hy het sy kop teen die be­ton ge­stamp.” Die seun was op pad skool toe. Vol­gens Bo­tha het hy erns­ti­ge kop­be­se­rings op­ge­doen.

Hy het self sy skool­das om sy kop ge­draai en uit die ton­nel ge- kruip om hulp te kry.

“’n Groep fiets­ry­ers het die seun langs die pad sien lê en pa­ra­me­di­ci ont­bied.

“Hul­le het hom op die to­neel ge­sta­bi­li­seer en be­sef die pad is te sleg en te ver om hom per am­bu­lans na die hos­pi­taal te neem.

“’n Rooi Kruis-he­li­kop­ter is ont­bied.”

Fo­to: NE­T­CA­RE 911

Pa­ra­me­di­ci dra die be­seer­de se­we­ja­ri­ge seun na die Rooi Kruis­he­li­kop­ter om hom na die hos­pi­taal te haas na­dat hy uit ’n trein ge­val het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.