67­ja­ri­ge man se lyk in kat­te­bak ge­kry

Beeld - - News - – Tar­ren­Lee Ha­bel­gaarn

Die lyk van ’n 67-ja­ri­ge man is in die kat­te­bak van ’n mo­tor ge­vind wat ver­la­te langs ’n pad in die noor­de van Kru­gers­dorp ge­staan het.

Hy het ’n oop kop­wond ge­had en was in plas­tiek toe­ge­draai.

Die po­li­sie het eer­gis­ter laat­aand op ’n roe­ti­ne­pa­trol­lie in P­re­mier­straat op die mo­tor af­ge­kom.

Daar was nie­mand in die mo- tor nie en hul­le het toe in die kat­te­bak ge­kyk, sê sers. Ts­he­pi­so Mas­ha­le, po­li­sie­woord­voer­der.

’n Fa­mi­lie­lid het die slag­of­fer ge­ï­den­ti­fi­seer.

Die po­li­sie wou nie die man se i­den­ti­teit be­kend maak nie.

) Mas­ha­le het ge­vra dat men­se met in­lig­ting hom kon­tak by 079 509 9647.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.