Be­gro­tings­re­de: M­be­te looi LP’s se ge­drag

Beeld - - News - A­li­ces­ti­ne Oc­to­ber

Ba­le­ka M­be­te, spea­ker van die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring (NV), het LP’s gis­ter vas­ge­vat oor hul ge­drag ver­le­de week ten ty­de van p­res. Ja­cob Zu­ma se be­gro­tings­re­de.

Die at­mos­feer in die NV is “’n uit­da­ging”, het sy in die de­bat oor die par­le­ment se be­gro­ting ge­sê.

“Die spea­ker se taak is om te ver­se­ker dat die in­ten­si­teit waar­mee LP’s hul­le uit­druk in oor­een­stem­ming met die re­ëls is son­der om die reg op spraak­vry­heid te skend.”

Op­po­si­sie-LP’s het haar uit­ge­jou en se­ke­re EFF-LP’s het haar her­in­ner aan die “uit­smy­ters” – die par­le­ment se vei­lig­heids­wag­te – wat ge­woon­lik in­ge­roep word om o­proe­ri­ge LP’s te ver­wy­der.

M­be­te het ge­sê die par­tys­we­pe be­hoort ’n voor­beeld te stel.

Weg van die ka­me­ras kom LP’s eint­lik goed met me­kaar oor die weg, het sy ge­sê.

“Die pu­bliek is on­be­wus daar- van dat LP’s vriend­skap­pe oor par­ty­gren­se heen sluit. Dit is net wan­neer die TV-ka­me­ras op LP’s ge­rig word dat die su­gar rush in­tree en LP’s die voor­sit­ten­de be­amp­te ver­ont­ag­saam.”

Sy het ge­sê die ver­skui­wing van die par­le­ment is steeds op die a­gen­da.

“Ons sal wel­dra pro­ses­se be­gin om die pre­si­dent se ver­soek te han­teer dat ons die vol­hou­baar­heid van twee se­tels (P­re­to­ria en Kaap­stad) her­oor­weeg om kos­te te be­spaar.

“Ons kan nie net aan­gaan en maak as­of die uit­da­gings daar­oor nie ’n werk­lik­heid is nie. Die ruim­te en ge­rie­we vir LP’s moet vol­doen­de wees so­dat hul­le hul werk be­hoor­lik kan doen.”

Zu­ma het vroe­ër van­jaar in sy staats­re­de ge­sê die land kan nie twee hoof­ste­de be­kos­tig nie.

In die de­bat gis­ter het die ANC-LP’s Vin­cent S­mith en Ce­dric Fro­lick ver­wys na die hoë reis- en ver­blyf­kos­te ver­bon­de aan die twee se­tels.

“Le­de van die uit­voe­ren­de ge­sag en die ad­mi­nis­tra­sie wat voor die par­le­ment moet ver­skyn, be­te­ken dat baie pro­duk­tie­we werk­u­re ver­lo­re gaan as ge­volg van rei­se tus­sen Kaap­stad en P­re­to­ria,” het S­mith ge­sê. “Om die par­le­ment en die uit­voe­ren­de ge­sag in die­self­de pro­vin­sie te hê, sal be­te­ken dat mi­nis­ters en die ad­mi­nis­tra­tie­we per­so­neel da­de­lik te­rug sal wees op hul pos en kan voort­gaan met diens­le­we­ring waar­voor hul­le ver­kies is.”

S­mith het ook ge­sê dit is be­lang­rik dat die par­le­ment mak­lik toe­gank­lik moet wees vir die mees­te Suid-A­fri­ka­ners. Vol­gens hom is Kaap­stad as die sui­de­li­ke punt van die vas­te­land te on­toe­gank­lik en dit be­lem­mer be­hoor­li­ke o­pen­ba­re deel­na­me van ge­meen­skap­pe.

“Hoe gou­er ons die skuif fi­na­li­seer, hoe be­ter.”

Ba­le­ka M­be­te

Fo­to: CORNÉL VAN HEER­DEN

M­mu­si Mai­ma­ne, DA­lei­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.