Min­der­heids­groe­pe reik uit

Beeld - - News -

Adv. An­ton Al­berts, VF+­lei­er in Gau­teng, sê die ver­hou­dings met die bruin ge­meen­skap­pe soos dié in Eldoradopark, waar Er­rol Ja­cobs die wykskan­di­daat vir die VF+ in die mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing is, is al lank aan die gang.

Hy sê die VF+ gaan min­der­he­de bui­te die “A­fri­ka­ner­damp­kring” be­skerm. Die par­ty se grond­wet is dien­oor­een­koms­tig ge­wy­sig.

Die par­ty het ook ’n kan­di­daat in Bos­mont en Ne­w­lands in Jo­han­nes­burg en ’n Jood­se kan­di­daat in Houg­h­ton.

Al­berts sê min­der­heids­groe­pe reik ook uit na die VF+.

Se­ke­re men­se het hul eie na­vor­sing ge­doen en po­li­tie­ke we­ten­skap­li­kes het op grond van wat vir hul­le be­lang­rik is, aan­be­veel dat hul­le die VF+ oor­weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.