‘Mo­les­te ná dié on­der­soek’

Beeld - - Wêreld­beeld -

Booy­sen voer aan sy moei­lik­heid het in 2010 be­gin toe po­li­sie­een­he­de wat aan hom ver­slag doen, die K­waZu­lu­Na­tal­se sa­ke­man T­hos­han Pan­day en lt.genl. M­ma­mon­nye N­go­be­ni, pro­vin­si­a­le po­li­sie­hoof van K­waZu­lu­Na­tal, en kol. Na­vin Mad­hoe van die po­li­sie se ver­kry­ging s af­de­ling weens kor­rup­sie en be­drog on­der­soek het.

Pan­day het sa­ke­ban­de met die Zu­mas.

In die des­tyd­se on­der­soek het N­go­be­ni Booy­sen ver­skeie ke­re pro­beer ont­moe­dig om met die on­der­soek na Pan­day voort te gaan.

Toe dit mis­luk, het Mad­hoe Booy­sen pro­beer om­koop.

Mad­hoe is daar­voor in heg­te­nis ge­neem en aan­ge­kla, maar klag­te teen Mad­hoe en Pan­day is kort daar­na op ’n om­stre­de wy­se te­rug­ge­trek.

Kort na­dat die om­ko­pe­ry mis­luk het, het Sun­day Ti­mes op sy voor­blad be­weer Ca­to Ma­nor is ’n moord­ben­de en Booy­sen (wat nie die di­rek­te be­vel­voer­der was nie) is ver­ant­woor­de­lik vir hul ge­drag.

Die hui­di­ge klag­te teen Booy­sen en die Ca­to Ma­nor­een­heid spruit uit dié be­rig­ge­wing.

In­tus­sen is Mad­hoe weer op sy pos.

NVG­aan­kla­ers en die Val­ke in K­waZu­lu­Na­tal suk­kel om die klag­te weer her­in­ge­stel te kry.

Booy­sen en die Ca­to Ma­nor­on­der­soek­span is se­dert 2012 voort­du­rend ge­skors en in li­ti­ga­sie ge­wik­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.