Het M­ba­lu­la oor toe­ris­me ge­dink?

Beeld - - Kommentaar - Jo­han Pie­ter­sen van Lin­den skryf:

Die self­vol­daan­heid waar­mee Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van sport, die aan­kon­di­ging ge­maak het om se­ke­re sport­lig­ga­me te ver­bied om vir in­ter­na­si­o­na­le by­een­koms­te in Suid-A­fri­ka te ten­der tot­dat hul­le aan kwo­tas vol­doen, laat ’n mens won­der of hy e­nig­sins voor­af met die mi­nis­ter van toe­ris­me ge­praat het.

In­ter­na­si­o­na­le sport­soor­te soos rug­by en krie­ket lok dui­sen­de bui­te­land­se on­der­steu­ners wat ’n groot in­spui­ting vir ons suk­ke­len­de e­ko­no­mie kon wees.

Praat van jou­self in die voet skiet. Hier is nog ’n spre­ken­de voor­beeld van ons re­ge­ring se kort­sig­tig­heid.

Fi­ki­le M­ba­lu­la

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.