Trek kof­fie na­der vir die e­pie­se fa­ling

Beeld - - Middelblad - Ger­hard van Huys­steen Woord­wis­se­ling Ger­hard van Huys­steen werk vir die Vir­tu­e­le In­s­ti­tuut van A­fri­kaans. ger­hard@vi­va­a­fri­kaans. org.

Skryf ie­mand op Fa­ce­book: “Wat­ter e­pos toep ge­bruik jy?”, en ek bib­ber op die rand­jie van ’n a­na­fi­lak­tie­se skok­toe­stand. Twee fou­te ver­dien ons vrien­de­li­ke dog toe­ge­wy­de aan­dag: Die woord “e­pos” en die feit dat “e­pos toep” los ge­skryf word.

Die A­fri­kaan­se Woor­de­lys & S­pel­re­ëls ( AWS) is be­son­der dui­de­lik: Wan­neer “e­lek­tro­nie­se” in in­ter­net- en re­ke­naar­ver­band af­ge­kort word met ’n “e”, word hier­die klein­let­ter-“e” met ’n kop­pel­te­ken aan die an­der woord ge­kop­pel. Mak­lik dus: e-pos, e-pos­a­dres, e-boek, e-bank­diens­te, e-leer, e-han­del, en­so­voorts. Ins­ge­lyks, as jy aan jou IT-kol­le­ga ’n her­in­ne­rings-e-pos (“re­min­der”) s­tuur om vir jou ’n spel­toet­ser te kom in­stal­leer, dan “e-pos” (werk­woord) jy haar; en in die ver­le­de tyd het jy haar “ge-e-pos” (nooit “geë-pos” nie). Al­tyd met ’n kop­pel­te­ken, as­se­blief.

Hoe­wel die AWS dit nie eks­pli­siet sê nie, geld dit ook die af­kor­ting “m” vir “mo­bie­le” in in­ter­net-en re­ke­naar kon­teks­te: m-leer, m-toe­pas­sings, m-bank­we­se, en so meer.

Ek sien dees­dae toe­ne­mend dat men­se “e­pos” skryf – dik­wels met lag­wek­ken­de ge­vol­ge. In A­fri­kaans ver­wys “e­pos” na ’n lang ver­ha­len­de ge­dig; dink aan “Ra­ka” (NP Van Wyk Louw) en “Joer­naal van Jo­rik” (D.J. Op­per­man). Die woord “e­pos” kom di­rek uit die G­rieks waar dit “ge­dig” of “sto­rie” be­te­ken. Van “e­pos” het ons in A­fri­kaans ook die af­ge­lei­de woord “e­pies”, soos in ’n “e­pie­se va­kan­sie” – ’n on­ver­geet­li­ke va­kan­sie waar­oor baie sto­ries te ver­tel­le is.

As ie­mand dan in ’n e-pos skryf: “Lees as­se­blief hier­die e­pos ver­sig­tig,” glim­lag ek vir die e­pie­se fa­ling (#e­pi­cfail) en gaan maak eers ’n kop­pie sterk kof­fie voor­dat ek die skry­wer se ver­meen­de lang lees­stuk aan­durf.

Ag, en dan kom ons weer by die ver­ve­li­ge vraag: Is dit “toep” of “app”? Gaap. Die Taal­kom­mis­sie het voor­lo­pig be­vind dat al­bei taal­kun­dig kor­rek is (eers­ge­noem­de is ’n in­kor­ting, soos “ad­min”; laas­ge­noem­de is ’n leen­woord, soos “je­ans”).

Maar al­bei woor­de roep by hul on­der­skeie teen­stan­ders ne­ga­tie­we re­ak­sies op. Die app­men­se vind dat “toep” te veel soos “boep” klink; die toe­pers re­ken dat “app” lui­heid weer­spie­ël. Nog ’n gaap.

Ek ver­kies om dees­dae som­mer net van ’n “toe­pas­sing” of “pro­gram” te praat: “Ek het die Vi­vA-toe­pas­sing op my foon ge­ïn­stal­leer”, of: “Ek ge­bruik die Su­perBru-pro­gram op my ta­blet.” Dis mak­lik, dui­de­lik en ek ver­my al die ne­ga­tie­we kon­no­ta­sies. As dit nie uit die kon­teks dui­de­lik sou wees wat ek met “toe­pas­sing” of “pro­gram” be­doel nie, kan ek dit mos spe­si­fi­seer: “mo­bie­le toe­pas­sing” (m-toe­pas­sing), “slim­foon­pro­gram”, en­so­voorts. Klaar met kees.

Di swel on­on­der­han­del­baar om“e-pos” en “toep/app/toe­pas­sing/pro­gram” vas te skryf, aan­ge­sien dit ’n sa­me­stel­ling is: e-postoep, e-po­sapp, e-pos­toe­pas­sing, e-pos­pro­gram. Uit hier­die voor­beel­de be­hoort my voor­keur vir “toe­pas­sing” en “pro­gram” ook som­mer van­self te spreek. An­der­sins gooi ek e­pies mie­lies met “e-pos-m-toe­pas­sing”. )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.