Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Deur hier­die ge­loof in Chris­tus Je­sus is jul­le nou al­mal kin­ders van God, want jul­le al­mal wat deur die doop met Chris­tus ver­e­nig is, het nou deel van Chris­tus ge­word.

Dit maak nie saak of ie­mand Jood of G­riek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Chris­tus Je­sus is jul­le al­mal één.

En as jul­le aan Chris­tus be­hoort, is jul­le ook na­ko­me­lin­ge van A­bra­ham en erf­ge­na­me krag­tens die be­lof­te van God. – Gal. 3:26-29

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.