VSA eet steeds min­der ei­ers ná re­kord­pry­se van R520/do­syn

Beeld - - Sake - – Bloom­berg

Wat was eer­ste – die hoen­der of die ei­er?

A­me­ri­ka­ners sal be­slis ant­woord die hoen­der, want vo­ël­griep het die af­ge­lo­pe ja­re die lê­hoen­der-be­vol­king so uit­ge­dun dat ei­ers pe­per­duur ge­word het.

Na­ge­noeg 35 mil­joen lê­hoen­ders moes ver­le­de jaar van kant ge­maak word om te keer dat die siek­te ver­sprei.

Dis na­ge­noeg 10% van al­le lê­hoen­ders in die he­le VSA.

Dit neem om­trent vyf maan­de van­dat ’n kui­ken uit­broei tot­dat dit be­gin ei­ers lê.

Die ei­er­kri­sis is uit­ein­de­lik nou ver­by, ’n groot ver­lig­ting vir on­der meer bak­ke­rye wat nóg koek nóg qui­che son­der ei­ers kan bak. Die prys van ei­ers het se­dert die re­kord in Au­gus­tus met 75% ge­val.

T­waalf ei­ers het ver­le­de jaar $40 ge­kos (so­wat R520 teen die des­tyd­se wis­sel­koers). Dit het in­tus­sen tot $13 ge­val – ’n vyf­jaar­laag-te­punt en la­er as voor die vo­ël­grie-p­e­pi­de­mie.

Ma­ry­beth F­lynn, ei­e­naar van Lo­ret­ta’s Ba­ke S­hop & Ca­fe in C­hi­ca­go, sê in 2015 kon sy haar pry­se nie vin­nig ge­noeg ver­hoog om tred te hou met die prys van ei­ers nie. F­lynn sê sy het geld ver­loor, want haar bak­ke­ry ge­bruik meer as 500 ei­ers per week.

Die e­nig­ste pro­bleem nou is dat baie men­se be­gin het om min­der ei­ers te eet en selfs re­sep­te aan­ge­pas het om ei­er­vrye ge­reg­te te maak.

Die vraag is dus nog nie waar dit voor die e­pi­de­mie was nie, en die be­dryf sê selfs oor twee jaar sal dit nog 15% min­der wees as voor die e­pi­de­mie.

Een van die plaasvervangers vir ei­ers is ’n al­ge­poei­er – en dit lyk of A­me­ri­ka­ners wat daar­aan ge­woond ge­raak het aan­hou om dit te ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.