Mees­te e­ko­no­me meen SA ren­te­koers sal die­self­de bly

Beeld - - Sakenuus - Hanlie S­tad­ler Reuters

en

Die mees­te e­ko­no­me ver­wag dat die ren­te­koers nie vol­gen­de week ver­hoog sal word nie.

Van die 32 e­ko­no­me wat aan ’n pei­ling van Reuters deel­ge­neem het, meen 22 die Re­ser­we­bank sal tot Ju­lie wag voor­dat hy die re­po­koers ver­hoog, dank­sy die ef­fens ster­ker rand en te­kens dat in­fla­sie nie heel­te­mal so vin­nig weg­hol as wat be­gin van­jaar ver­wag is nie.

Die tien e­ko­no­me wat ’n koers­ver­ho­ging ver­wag, meen dit sal net 0,25 per­sen­ta­sie­punt wees.

Die mo­ne­tê­re-be­leids­ko­mi­tee ver­ga­der van 17 tot 19 Mei en Le­setja K­ga­ny­a­go, pre­si­dent van die Re­ser­we­bank, maak op 19 Mei om­streeks 15:00 be­kend of die ren­te­koers styg.

Se­dert No­vem­ber was daar el­ke keer ná die twee­maan­de­lik­se ver­ga­de­ring ’n ren­te­koer-s­ver­ho­ging – 0,25 per­sen­ta­sie­punt in No­vem­ber, 0,5 in Ja­nu­a­rie en 0,25 in Maart.

Die ko­mi­tee se voor­uit­sig op in­fla­sie en e­ko­no­mie­se groei sal nie­te­min vol­gen­de week ’n be­lang­ri­ke rig­ting­wy­ser wees.

Ke­vin Lings, hoof­e­ko­noom van S­tan­lib, sê dit help dat Moody’s In­ves­tors Ser­vi­ce pas be­sluit het om Suid-A­fri­ka nie af te gra­deer nie. S­tan­dard & Poor’s en Fitch Ra­tings be­sluit in Ju­nie of Suid-A­fri­ka tot rom­mel­sta­tus af­ge­gra­deer word. As dit ge­beur, sal die rand ver­swak, en daar­mee saam die in­fla­sie-voor­uit­sig.

’n Po­si­tie­we te­ken vir die rand is dat dit lyk as­of die A­me­ri­kaan­se Fe­de­ra­le Re­ser- we­raad (Fed) sy ren­te­koers dalk eers in Sep­tem­ber sal ver­hoog. K­ga­ny­a­go moet sy be­sluit eg­ter aan­kon­dig voor­dat die Fed se Ju­nie-be­sluit be­kend ge­maak word.

Die Reuters-pei­ling dui daar­op dat in­fla­sie vir die vol­gen­de 18 maan­de bo die tei­ken­band van 3% tot 6% kan be­weeg. Die ge­mid­del­de ver­wag­ting vir van­jaar is 6,7% en vir 2017 6,4%. In­fla­sie was in Maart 6,3%. Die e­ko­no­me se ge­mid­del­de ver­wag­ting vir e­ko­no­mie­se groei is 0,6% vir van­jaar en 1,3% vir 2017. Die te­sou­rie het in Fe­bru­a­rie nog 0,9% ver­wag.

Sta­tis­tie­ke Suid-A­fri­ka het Maan­dag ge­sê werk­loos­heid is nou die hoog­ste se­dert 2008 op 26,7% en daar is e­ko­no­me wat meen ’n re­ses­sie is op han­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.