Groot maat­skap­pye huur hier bly­plek vir per­so­neel

Beeld - - Eiendomme Veilings -

S­teyn Ci­ty vind tans ook baat by groot kor­po­ra­tie­we on­der­ne­mings wat vei­li­ge bly­plek vir in­ter­na­si­o­na­le per­so­neel­le­de wil ver­kry, wat op kon­trak in Suid­A­fri­ka kom werk.

Die voer­tuigreus Chrys­ler het ver­skeie een­he­de in die ge­sog­te leef­styl ont­wik­ke­ling aan­ge­skaf om Eu­ro­pe­se per­so­neel te huis­ves.

Tam my Men­ton, ver­koop s di­rek­teur van Ste y nC i ty, sê groot kor­po­ra­sies wat ver­blyf vir per­so­neel huur, is be­reid om ’n be­dui­den­de pre­mie op te dok.

In Ju­lie 2015 het Mark Wil­li­ams, a­gent van S­teyn Ci­ty Pro­per­ties, ’n huur­oor­een­koms aan­ge­gaan vir R130 000 per maand vir ’n luuk­se vyf slaap­ka­mer huis in die ont­wik­ke­ling.

“Son­der twy­fel is dit ’n aar­di­ge be­drag, maar dit is wat men­se be­reid is om te be­taal vir ’n leef­styl van wê­reld­ge­hal­te en top­se­ku­ri­teit.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.