Bos­veld­oord op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

’n Be­son­der­se va­kan­sie­oord in Be­la-Be­la in die hart van die Bos­veld in die Wa­ter­ber­ge word la­ter in Mei deur Van’s Aucti­o­neers op ’n vei­ling ver­koop.

Dit is so­wat twee uur se ry van­af Jo­han­nes­burg en be­kend vir sy gas­te­pla­se e noor­de wat’ n ge­wil­de na­week weg­breek be­stem­ming is vir stads­be­wo­ners.

Die El Ran­cho Gran­de-va­kan­sie­oord, 6,5 km van­af Be­la-Be­la se sen­tra­le sa­ke­ge­bied, het A-graad-kam­peer­ge­rie­we, cha­let sen spy­se­nie­ring s ge­rie­we. Di tis i­de­aal vir ge­sins­va­kan­sies, kon­fe­ren­sies, trou­es en an­der ge­leent­he­de. Die ver­be­te­rings aan die ei­en­dom is net­jies en goed in stand ge­hou.

Die oord het vier­dub­bel ka­mer­cha­lets wat­te n vol­le toe­ge­rus is, vier en­kel­ka­mer-cha­lets en twee gro­ter een­slaap­ka­mer-cha­lets. Al­mal het a­blu­sie­ge­rie­we en ’n pa­tio.

Daar is ook woon­wa-en kam­peer­ge­rie­we, en 18 van die woon­wa­staan­plek­ke het hul eie a­blu­sie­ge­rie­we, as­ook e­lek­trie­se p un- te, by­ko­men­de kra­ne, lamp­pa­le en vul­lis blik­ke. Nog 24 woon­wa­staan­plek­ke deel a­blu­sie­ge­rie­we, maar het ook e­lek­trie­se pun­te, wa­ter en braai­ge­rie­we.

Die hoof­ge­bou het’ n ont­vangs­a­rea ,’ n be­stuur­ders kan­toor ,’ n kan­tien/win­kel en ’n drank­win­kel. Daar is ’n ruim eet­plek wat ge­skik is vir groot trou­es en kon­fe­ren­sies. Die ny­wer­heids kom­buis het vol­doen­de toe­rus­ting vir spy­se­nie­ring op groot skaal.

Daar is ’n drie­slaap­ka­mer-be­stuur­ders­huis, ge­pla­vei­de wan­del­paad­jie, ’n put-put-baan, piek­niek­plek­ke en ’n groot buitelug-swem­bad met ’n ruim pa­tio, as­ook ’n ver­hit­te on­der­dak-swem­bad.

Daar is ’n lin­ne­ka­mer, stoor­ge­rie­we, ’n groot werks­win­kel en twee re­ser­voirs. Die los ba­tes sluit in trek­kers, plaas- en e­lek­trie­se toe­rus­ting en krag­op­wek­kers.

) Die va­kan­sie­oord met sy drank­li­sen­sies en los ba­tes gaan op 27 Mei om 11:00 op die per­seel op­ge­veil word. Vir in­lig­ting bel Ge­r­ard Har­ding by 082 558 9401.

Die be­son­der­se El Ran­cho Grande­va­kan­sie­oord in Be­la­Be­la. Op die in­las is die groot buitelug­swem­bad en pa­tio.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.