Ny­wer­heids per­seel in P­hi­lip­pi bied puik be­leg­gings­op­sies

Beeld - - Veilings -

’n Groot werk­win­kel-en ny­wer­heid stoor per­seel in P­hi­lip­pi in Kaap­stad word per ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe ver­koop.

Die aan­be­vo­le bod­prys is R3,5 mil­joen, BTW uit­ge­sluit.

Dié per­seel van 5,75 ha in O­lie­boom­weg bied ’n aan­trek­li­ke ge­leent­heid vir ’n op­brengs op jou be­leg­ging of kan in die toe­koms her­ont­wik­kel word.

Dit word tans ver­huur en ge­ne­reer ’n net­to in­kom­ste van so­wat R56 250 per maand.

Die ge­ok­ku­peer­de ruim­te is om­muur en het twee in­gan­ge met se­ku­ri­teits­hek­ke.

Daar is ver­skeie bui­te­ge­boue, wat deur die huur­ders ge­bruik word vir ver­vaar­di­ging- en stoor­doel­ein­des.

Die dub­bel­ver­die­ping-hoof­ge­bou op die per­seel huis­ves die werk­win­kels en ook kan­to­re met ’n kom­buis en toi­let­ge­rie­we.

Die ei­en­dom het ook ’n re­si­den­si­ë­le kom­po­nent, wa tin­sluit’ n vier slaap­ka­mer huis ,’ n drie­slaap­ka­mer­huis ,’ n woon­stel en’ n kot­huis, wat al­mal be­set is.

An­der klein ny­wer­heids een­he­de maak ook deel van die ei­en­dom uit.

Ce­dric G­reen­wood, ver­koops­ven­noot by Raw­son Aucti­ons, sê dit is ’n op­win­den­de ge­leent­heid vir ’n ei­e­naar/ok­ku­peer­der of vir ’n be­leg­ger, ver­al in die lig van die hui­di­ge in­kom­ste, as­ook die groot deel van die ei­en­dom wat nie be­nut word nie. “Eien­dom­me soos dié kom sel­de mark toe en ons ver­wag dat die bie­ë­ry le­wen­dig gaan wees.”

Aan­bie­dings in ’n ge­slo­te koe­vert moet voor 25 Mei om 12:00 by die Raw­son Pro­per­ty Group se kan­to­re in Ron­de­bosch in­ge­dien word.

) Vir in­lig­ting bel Ce­dric G­reen­wood by 082 554 1887.

Die groot werk­win­kel en ny­wer­heid­stoor­per­seel van 5,75 ha in P­hi­lip­pi in Kaap­stad is per ten­der deur Raw­son Aucti­ons We­stern Ca­pe be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.