Woon­ont­wik­ke­ling in goud­mynspil­punt

192 ge­leent­he­de bui­te K­lerks­dorp vir dié ‘met vi­sie’

Beeld - - Veilings -

’NWoon ont­wik­ke­ling sper­see laan die oe­wer van die Jo­han Ne­ser-dam in K­lerks­dorp kom in Ju­nie deur die Cla­reMart Aucti­on Group on­der die ha­mer.

Dié po­ten­si­ë­le wins­ge­wen­de ont­wik­ke­lings ge­leent­heid vir ’n erns­ti­ge be­leg­ger word i n­op­drag van sa­ke red­dings prak­ti­syns ver­koop, sê M CDuToit, di­rek­teur: regs­vei­lings.

Die Am­be­ge­to Wa­ter E­sta­te is so­wat 7 km bui­te K­lerks­dorp op die pad na Ven­ters­burg, sê hy.

Dit het reg­te vir die ont­wik­ke­ling van 192 woon ont­wik­ke­lings­ge­leent­he­de in ne­ge uit­brei­dings, waar die oor­gro­te meer­der­heid van die diens­te ook reeds aan­ge­bring is.

Die 192 ge­leent­he­de sluit in 84 woon­er­we, waar­van 15 reeds ge­pro­kla­meer is, en 112 deel-ti­te­leen­he­de in 14 blok­ke met agt een­he­de elk. Du Toit sê vier van die een­he­de is reeds oor­ge­dra en ’n ver­de­re vier is by­na 95% vol­tooi.

By­ko­mend tot die ne­ge uit­brei­dings kan die ont­wik­ke­laar ook ’n tien­de uit­brei­ding tot stand bring, wat tot ver­de­re ont­wik­ke­ling kan lei, sê du Toit.

“Die mees­te van die goed­keu­ring is ge­doen, wat dié wa­ter­kant ont­wik­ke­ling in die hart van die pla­ti­num pro­vin­sie aan­trek­lik maak vir dié met vi­sie en vir baan­bre­ker kon­sor­ti­ums .”

Dit kan ook die be­lang­stel­ling lok van ’n be­leg­ger wat waar­de daar­in sien om dié ont­wik­ke­ling te vol­tooi.

K­lerks­dorp, so­wat 170 km van Jo­han­nes­burg af en ’n soort­ge­lyk af­stand van Ma­fi­keng, is tra­di­si­o­neel ’n goud­mynspil­punt.

Die per­seel kan net per af­spraak be­sig­tig word.

Die vei­ling word op 8 Ju­nie om 12:00 by die Rio Ca­si­no Con­ven­ti­on Re­sort in Mei­rings­park ge­hou.

Vir meer in­lig­ting kon­tak vir MC du Toit by 082 563 3275 of be­soek www.cla­remart.co.za.

Dié om­vat­ten­de ont­wik­ke­lings­per­seel van die Am­be­ge­to Wa­ter E­sta­te in K­lerks­dorp word in Ju­nie deur die Cla­reMart Aucti­on Group on­der die ha­mer ge­bring. Op die fo­to regs is van die een­he­de wat by­na vol­tooi is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.