Mas­sie­we vei­ling van spy­se­nie­ring s toe­rus­ting

Beeld - - Veilings -

Ve­lox Aucti­o­neers, die spe­si­a­lis in die ver­koop van spy­se­nie­ring-s­toe­rus­ting, skud sy ve­re reg vir ’n ta­maai vei­ling met top­ge­hal­te-toe­rus­ting la­ter in Mei.

Op die vei­ling gaan die in­houd van ’n weg­neem-vis-ent­jips­win­kel en dié van ’n kof­fie­win­kel in Jo­han­nes­burg on­der die ha­mer kom.

Bie­ërs kan hul­le reg­maak vir goeie ko­pies van on­der meer on­der­toon­bank-ys­kas­te, blad­roos­ters, koel­kas­te, vlek­vry-estaal­ta­fels en ’n ver­skei­den­heid pot­was­bak­ke.

Daar is ook ’n ver­skei­den­heid rak­ke vir koel­ka­mers, pa­ti­o­stoe­le en ho­pe klei­ner i­tems soos pot­te en pan­ne, roos­ters, men­gers, ge­slo­te­kring-te­le­vi- sie­ka­me­ras en ve­le meer.

Die vei­ling word op 19 Mei om 11:00 te Kirschner­weg 8, Be­no­ni, ge­hou. Die i­tems kan die vo­ri­ge dag van 09:00 tot 16:00 be­sig­tig word.

Vir e­ni­ge ver­de­re na­vrae kan Chris Bark­hui­zen by 060 757 0023 ge­kon­tak word of s­tuur e-pos na chris@veloxaucti­o­neers.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.