Ny­wer­heids ei­en­dom haal R141 mil­joen op vei­ling

Beeld - - Veilings -

Die e­nor­me ny­wer­heids­ei­en­dom in Mo­be­ni­Oos in Dur­ban wat aan Tel­kom be­hoort het, is vir ’n ta­maaie R141 mil­joen deur GoIn­du­stry Do­vebid SA op ’n vei­ling ver­koop. Die erf be­slaan so­wat 44 360 m² en daar is so­wat 21 068 m² se pak­hui­se, ver­sprei­dings­ruim­te en kan­to­re. Kim Fa­clier, be­stu­ren­de di­rek­teur van ei­en­dom by GoIn­du­stry Do­veBid SA, sê ’n groot trek­pleis­ter was die lig­ging van die ei­en­dom, wat na­by aan die Dur­ban­se ha­we ge­leë is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.