Re­kord vir skaars Ro­din­beeld

Beeld - - Veilings -

’n Uit­son­der­li­ke mar­mer­beeld hou­werk deur Au­gus­te R o­din i sop 10 Mei deur Sot­he­by’s vir $20,4 mil­joen op­ge­veil. Dit is ’n nu­we re­kord vir dié kuns­te­naar.

Dié kuns­werk ge­ti­teld E­ter­nal S­pring­ti­me was deel van ’n vei­ling van im­pres­si­o­nis­tie­se en mo­der­ne kuns in New York die af­ge­lo­pe week. Die be­raam­de prys voor die vei­ling was tus­sen $8 mil­joen en $12 mil­joen.

Die kuns­werk, wat tus­sen 1901 en 1903 uit ’n en­ke­le mar­mer­blok ge­skep is, is van twee min­naars wat me­kaar om­hels. Dit was die eer­ste keer in twee de­ka­des dat ’n mar­mer­werk van Ro­din wat dié on­der­werp uit­beeld, in die mark ge­kom het.

Die hoog­te­punt was Fran­cis Bac ons eT w o Stu­dies fo­ra Self-Por­trait wat vir $34,97 mil­joen ver­koop is. Dié werk was in die­self­de pri­va­te ver­sa­me­ling se­dert dit ge­skil­der is en vyf bie­ërs het daar­om mee­ge- ding. Daar is ver­wag dat dit tus­sen $22 mil­joen en $30 mil­joen sou haal.

Gré­goi­re Bil­lault, hoof van Sot­he­by’s se kon­tem­po­rê­re kuns­af­de­ling in New York, sê die vei­lings­huis het be­haal wat hy van voor­ne­me was: om ’n kuns­vei­ling saam te stel wat oor­een­stem met die hui­di­ge smaak in die mark. Die to­ta­le ver­ko­pe be­loop $242,194 mil­joen.

Fran­cis Ba­con se Two Stu­dies for a Self­Por­trait, wat vir $34,97 mil­joen ver­koop is.

Au­gus­te Ro­din se E­ter­nal S­pring­ti­me is vir $20,4 mil­joen op­ge­veil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.