Beau­mont wil Se­s­na­sies se da­tums ver­an­der

24 uur

Beeld - - Sport - – Reuters

Lon­den. – Bill Beau­mont, Wê­reld­rug­by se nu­we groot­baas, het daar­op ge­sin­speel dat die Se­s­na­sies­reeks in die toe­koms eers in A­pril kan be­gin.

Dit sal ’n maand la­ter as tans wees, en in­pas by Beau­mont se vi­sie dat rug­by­sei­soe­ne in die Noor­de­li­ke en Sui­de­li­ke Half­ron­des meer oor­een­stem.

Beau­mont is Woens­dag aan­ge­wys as die sport­soort se nu­we uit­voe­ren­de hoof.

“Die sport het ver­an­der en ons moet aan­hou om saam met dit te be­weeg,” het Beau­mont, wat vier jaar lank voor­sit­ter van die Se­s­na­sies was, aan The Ti­mes ge­sê.

“Ons moet be­reid wees om te kyk na hier­die keu­se. Dit kan moont­lik ’n op­los­sing wees.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.