Sen­ter Lib­bok ge­kies as Jong Bok­kies se los­ska­kel

Beeld - - Sport - – Fran­cois de Wet

Kaap­stad. – Die veel­sy­di­ge Blou Bul­ag­ter­spe­ler Ma­nie Lib­bok sal van­dag op los­ska­kel vir die Jong Bok­kies in ’n vriend­skap­li­ke rug­by­wed­stryd teen ’n Goue Leeus­s­pan uit­draf.

Die SA o.20­s­pan pak ’n Leeusspan be­staan­de uit o.19­ en o.21­spe­lers op die U­ni­ver­si­teit van die Wit­wa­ters­rand se rug­by­veld.

Dis die Bok­kies se eer­ste oe­fen­wed­stryd ter voor­be­rei­ding vir die o.20­Wê­reld­toer­nooi in En­ge­land.

Lib­bok, wat ge­woon­lik sen­ter speel, dra die nr. 10­trui na­dat die Haaie se Cur­win Bosch hom weens ’n dy­spier­be­se­ring moes ont­trek.

Jong Bok­kies: Ke­a­nu Vers, S’bu­si­so N­ko­si, Je­re­my Ward (k), Fran­co Nau­dé, Mo­sol­wa Ma­fu­ma, Ma­nie Lib­bok, Em­bro­se Pa­pier, Ju­ni­or Po­ko­me­la, Ernst van R­hyn, Zain Da­vids, E­du­ard Zand­berg, Ru­ben de Vil­liers, Ni­co­laas Oost­hui­zen, Jan­Hen­ning Campher, K­wen­zo B­lo­se. PLAASVERVANGERS: Tan­go Ba­le­ki­le, Fran­co van den Berg, Car­lü Sa­die, Jaco Holtz­hau­sen, Co­bus Wie­se, Den­zel Hill, Mar­ko Jan­se van Vu­ren, JT Jack­son, Ed­will van der Mer­we, S­ted­man Gans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.