Toets­de­buut wink vir En­ge­land se Ball en Vin­ce

Beeld - - Sport -

Lon­den. – Die En­gels­man­ne Ja­ke Ball en Ja­mes Vin­ce kan aan­staan­de week hul toets­de­buut maak, na­dat hul­le in­ge­sluit is in En­ge­land se s­pan vir die toets teen Sri Lan­ka op He­a­ding­ley.

Die Not­ting­hams­hi­re­snel­bou­ler Ball en Hamps­hi­re­kol­wer Vin­ce is die twee nu­we ge­sig­te in die groep van 12. Die keur­ders het meest­al ge­hou by die s­pan wat ’n paar maan­de ge­le­de so goed ge­vaar het op hul toer in Suid­A­fri­ka.

Vin­ce ver­vang Ja­mes Tay­lor, wat uit­ge­tree het, ter­wyl Ball be­loon word vir die 19 paal­tjies wat hy in plaas­li­ke krie­ket laat kan­tel het.

En­ge­land en Sri Lan­ka sal in drie toet­se speel, ge­volg deur ’n een­dag­reeks.

En­ge­land se groep: Alas­tair Cook (k), Moeen Ali, Ja­mes An­der­son, Jon­ny Bair­stow, Ja­ke Ball, S­tu­art Bro­ad, Nick Comp­ton, S­te­ven Finn, A­lex Ha­les, Joe Root, Ben S­to­kes, Ja­mes Vin­ce. – Reuters

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.