‘Uit­vlucht’ ryk aan sim­bo­liek

Beeld - - Flieks - Her­man La­te­gan Met o.a. S­ti­an Bam, Cla­ra Jou­bert van den Bergh en Ca­rel T­ri­chardt. 87 mi­nu­te. 16TG.

Dit help ook dat Dok (S­ti­an Bam) haar met haar ge­bre­ke en al aan­vaar, en by haar be­gin vlerk­sleep. Mar­got Luyt maak ’n im­po­san­te ver­sky­ning as Het­ta, ’n ge­sou­te skool­hoof son­der fie­mies. Elk­een van die kin­ders se spel is so goed en na­tuur­lik, dis as­of hul­le al ou han­de in die be­dryf is. Jill Le­ven­berg ver­tolk die rol van San, ’n lief­de­vol­le moe­der­fi­guur vir die kin­ders, met ge­neent­heid.

Ruim­te ver­hin­der die noem van nog na­me, maar hier is pri­ma en­sem­ble­spel waar­in él­ke ak­teur ’n be­lang­ri­ke by­drae le­wer. Die prag­ti­ge ki­ne­ma­to­gra­fie deur Zenn van Zyl ver­dien spe­si­a­le ver­mel­ding.

Lig­te kri­tiek is dalk dat die prent plek-plek ’n preek­toon kry, maar om­dat dit ’n Chris­te­li­ke te­ma het, is dit be­gryp­lik en doen dit nie af­breuk aan die spel of sto­rie­lyn nie. On­der­steun dus die A­fri­kaan­se rol­prent­be­dryf en gaan kyk ge­rus. )

An­na (Cla­ra Jou­bert van den Bergh) en Dok (S­ti­an Bam) ver­maak die kin­ders in Uit­vlucht.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.