S­teyn vier 10 jaar; S­hoNeill her­in­ner aan Cas­ca­da

Beeld - - Televisie & Musiek - Ger­hard S­teyn – De­ka­de: Groot­ste vi­de­o­tref­fers DVD S­hoNeill – – Mi­chiel Ja­co­bzs

Ger­hard S­teyn het oor ’n de­ka­de in die plaas­li­ke mu­siek­be­dryf ’n re­per­to­ri­um op­ge­bou wat baie an­der kuns­te­naars groen van ja­loe­sie laat, en hier­die DVD is ’n re­de­lik om­vat­ten­de om­ni­bus van sy mu­siek­vi­deo’s. Me­ni­ge van die vi­deo’s is al sat ge­speel op kykNET, kykWeer, kykNog­maals en kykHoe­kyk­hy­vir­my, maar met re­de: Die pro­duk­sie­ge­hal­te is uit­ste­kend en el­ke mu­siek­vi­deo ’n kleur­ry­ke kwas­haal wat by­dra tot die kyk­ge­not. Gas­kuns­te­naars soos Ná­di­ne, Ri­chard van der West­hui­zen, A­na­ïs en He­lenè Be­ster rond hier­die 20-snit-DVD mooi af.

Ek sou graag ook ’n le­wen­di­ge op­na­me of twee van Ger­hard hier in­ge­sluit wou sien, maar he­laas is dit ons nie be­sko­re nie. Dalk wan­neer Ger­hard die vol­gen­de tien jaar vier? Tel daai pen­nies en pon­de en sit af na jou naas­te mu­siek­win­kel. Ger­hard bring wrag­gies vir ons ’n paar di­a­man­te op dié DVD. S­hoNeill her­in­ner met die in­trap­slag sterk aan Cas­ca­da, W­hig­field en so­veel an­der pop­dans-klub­san­ge­res­se, maar hoe­wel Nooit of nou ef­fens wan­kel- rig weg­trek met “Ag­ter die deur”, kom dié san­ge­res ef­fens meer tot haar reg na­ma­te die speel­lys vor­der. Was dit nie vir die Lin­da Per­ry-tref­fer “W­hat’s Up” waar S­hoNeill se sterk stem deur­ske­mer nie, sou ’n mens dink die ver­vaar­di­gers pro­beer met slim truuks en ef­fek­te haar stem ver­doe­sel. ’n Lig­punt­jie is “Vas dans”, haar kom­po­si­sie vir kykNET se A­fri- Vi­sie-kom­pe­ti­sie.

Dit is ’n jam­mer­te dat By­ron Kuntz net die po­ten­si­ë­le tref­fer “S­witch On Your Lo­ve” op die CD ver­vaar­dig het – sy in­slag maak dit die soort mu­siek wat die al­bum ’n wa­re wen­ner kon maak. Nie­te­min, hoe­wel daar net hier en daar ’n uit­son­der­li­ke snit is, sal die res van die mu­siek jou dalk te­rug­flit­se gee na 20 jaar ge­le­de se kom­mer­si­ë­le klu­b­mu­siek, en par­ty­keer is dit nie ’n sleg­te i­dee om te­rug te ver­lang nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.