5 DIN­GE

Beeld - - Profiel - Wees in Suid­A­fri­ka?

Al­bei for­ma­te bring iets spe­si­aals uit vir my. Met die band kan ek die mu­siek s­tuur in in­te­res­san­te rig­tings. Die mu­si­kan­te is so goed hul­le kan mu­si­kaal e­nig­iets doen – dis baie be­vry­dend. In die so­lo­for­maat het ek weer die vry­heid om e­nig­iets te speel waar­aan ek kan dink, of om som­mer te stop waar ek wil, of vin­nig Dan Pat­lans­ky. ’n grap­pie in die mid­del van ’n lied in te bring, of rand­om­ly oor te ska­kel na ’n an­der ki­taar. Die a­koes­tie­se ki­taar speel wel ’n gro­ter rol in my so­lo­ver­to­nings. Mi­cha­el Jack­son se Bad. My fa­mi­lie en e­nig­iets op wat­kyk­jy.co.za. Dit hang af wat­ter soort mu­siek jy speel. As jy A­fri­kaan­se bub­ble­gum speel, gaan dit mak­lik wees om suk­ses­vol te wees, want dit is ge­mik op die mas­sas wat ea­sy lis­te­ning soek, iets wat on­mid­del­lik ver­teer­baar is. As jy iets soos blu­es speel, is dit baie moei­li­ker aan­ge­sien die klem meer op mu­siek val as die woor­de en dit lan­ger vat om in­to die mu­siek te kom, Ek is al so lank ’n mu­si­kant dat ek werk­lik geen i­dee het nie! Iets te doen met men­se heel moont­lik – die mees fas­si­ne­ren­de as­pek van ons wê­reld, son­der twy­fel.

Fo­to: RIEHAN BAKKES

Ons het lank ge­wag vir die al­bum. Waar­mee was jy als be­sig? Hoe het jy te werk ge­gaan? Die nu­we al­bum het ’n lig­ter in­slag. Dit is toe­gank­lik en nie gen­re­ge­bon­de nie. Voel jy jy kon be­ter ui­ting gee aan jou i­den­ti­teit? Wat ver­kies jy: Om in ’n band band of so­lo te speel? Al­bert Frost Waar­na luis­ter jy tans in jou mo­tor? Wat lees jy tans? Wat was die eer­ste al­bum wat jy ge­koop het? Is dit moei­lik om ’n mu­si­kant te Wat laat jou lag? Wat is die bes­te maal­tyd wat jy self kan be­rei? Wat moes jy al­les doen om te kan doen wat jy van­dag kan doen? Wan­neer het jy jou eer­ste ki­taar ge­kry? Hoe­veel ki­ta­re be­sit jy? En wat­ter is jou guns­te­lin­ge en hoe­kom? Het jy ou­li­ke staal­tjies oor jou ki­ta­re? Wie is jou ki­taar­hel­de? Wat­ter werk sou jy ge­doen het as jy nie ’n mu­si­kant was nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.