lei die Haaie weer

Beeld - - Front Page - Chris­to Bu­ch­ner

Jo­han­nes­burg. – Pat Lam­bie is te­rug as los­ska­kel en kap­tein van die Haaie vir mô­re se Su­per­rug­by-wed­stryd in Bu­e­nos Ai­res teen die Ja­gua­res.

Sy te­rug­keer be­te­ken Garth A­pril is weer op die plaas­ver­van­gers­bank.

Ga­ry Gold, die Haaie se af­rig­ter, het sy agt­tal oemf ge­gee toe hy die flank Je­an Dey­sel en die slot Gi­ant M­ty­an­da by sy be­gin­span in­ge­sluit het.

Dit is dui­de­lik Gold wil die SuidA­me­ri­ka­ners voor sag maak.

Daar­om is ’n har­de­baard soos Dey­sel, wat be­kend is om sy fi­sie­ke spel, in­ge­sluit.

Hy ver­vang Je­an-Luc du P­reez as flank.

M­ty­an­da, wat eers on­langs weer fiks is ná ’n lang tyd­perk langs die kant­lyn, neem by E­tien­ne Oost­hui­zen oor as slot­maat vir S­te­phan Le­wies.

Die S­pring­bok-stut Coe­nie Oost­hui­zen is ook te­rug as vas­kop­stut, met Lou­rens A­dri­aan­se wat vir hom te­rug­staan.

L­wa­zi M­vo­vo word ’n rus­kans ge­bied as vleu­el.

Od­wa N­dun­ga­ne be­vind hom weer in die be­gin­span.

JP Pie­ter­sen skuif oor van die reg­ter­kant na die lin­ker­kant, met N­dun­ga­ne wat die reg­ter­vleu­el is.

Te­ra M­tem­bu, die agt­ste­man wat twee sei­soe­ne ge­le­de die Cur­rie­be­ker­kap­tein was, is ná meer as ’n jaar bui­te ak­sie uit­ein­de­lik te­rug. Hy sit aan­vank­lik op die bank. Gold het die ver­soe­king weer­staan om A­pril as heel­ag­ter in Wil­lie le Roux se plek te kies, maar die moont­lik­heid be­staan dat hy hom ty­dens die wed­stryd in daar­die po­si­sie kan op­stuur.

Met Dey­sel, M­ty­an­da en Oost­hui­zen in die agt­tal is dit dui­de­lik dat die Haaie vuur met vuur gaan be­veg.

Die Ja­gua­res se agt­tal is baie fi­siek en ook soms oor­da­dig ag­gres­sief. Daar­om is ’n ys­ter soos Dey­sel no­dig om nie die an­der wang te draai nie.

Hy sal wel moet toe­sien dat hy nie net heel­tyd rooi mis voor sy ge­sig sien en af­ge­trek word tot die ro­buus­te spel van die tuis­span nie.

Haaie: Wil­lie le Roux, Od­wa N­dun­ga­ne, Paul Jor­daan, An­dré Ester­hui­zen, JP Pie­ter­sen, Pa­trick Lam­bie (k), Mi­cha­el Claas­sens, Da­niel du P­reez, Je­an Dey­sel, Kee­gan Da­niel, S­te­phan Le­wies, Gi­ant M­ty­an­da, Coe­nie Oost­hui­zen, Fran­co Ma­rais, Ten­dai M­ta­wa­ri­ra. PLAASVERVANGERS: C­hi­li­boy Ra­le­pel­le/Ky­le Cooper, Da­le C­had­wick, Lou­rens A­dri­aan­se, E­tien­ne Oost­hui­zen, Te­ra M­tem­bu, S­te­fan Un­ge­rer, Garth A­pril, S’bu­ra Sit­ho­le/Joe Pie­ter­sen.

Pat Lam­bie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.