Fe­de­rer val vas teen wit­warm Do­mi­nic T­hiem

Beeld - - Sport -

Ro­me. – Ro­ger Fe­de­rer het ’n spoed­bult op sy pad na die Fran­se Ope ge­tref toe hy gis­ter in die der­de ron­de van die I­ta­li­aan­se Ope deur Do­mi­nic T­hiem ge­klop is.

T­hiem, die wê­reld se nr. 15­spe­ler, het met 7­6 (7/2), 6­4 ge­wen.

Fe­de­rer het van­jaar reeds tyd op die kant­lyn deur­ge­bring weens kni­een rug­be­se­rings en was ver van sy bes­te teen die 22­ja­ri­ge Oos­ten­ry­ker.

Fe­de­rer het vroeg in die wed­stryd op T­hiem se af­slaan deur­ge­breek, maar die Oos­ten­ry­ker het her­stel en die pap in die val­byl­stryd dik aan­ge­maak.

Daar­na het hy mo­men­tum ge­had en sterk ge­staan om sy 32ste se­ge van die jaar te be­haal.

Dit was Fe­de­rer se eer­ste toer­nooi te­rug, en hy is nou in ’n wed­loop teen tyd om oor ne­ge dae met sy bes­te peil by Ro­land Gar­ros op te daag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.