Se­re­na Wil­li­ams eet hon­de­kos

Beeld - - Front Page - – BBC, Espn

Ro­me. – Se­re­na Wil­li­ams sê sy sal nie mak­lik weer voor’ n hap­pie gour­met-kos op’ n troe­tel­dier spys­kaart swig nie.

Sy het van­dees­week bra o­lik ge­voel na­dat sy ge­proe het aan ’n ge­reg op ’n “troe­tel­dier­spys­kaart” in die ho­tel waar sy vir die Ro­me Mees­ters­toer­nooi tuis­gaan.

Die wê­reld­se voor­ste vrou­e­ten­nis­spe­ler het be­sluit om’ n “le­pel” van die salm-en-rys­ge­reg, wat sy be­stel het vir haar Yor­kie, C­hip, op die proef te stel.

Die hap­pie het so by­na kon- ster­na­sie ver­oor­saak, want t­wee uur la­ter het sy nie te goed ge­voel nie.

“Ek het ge­dink, ‘Ag wat, kom ek pro­beer dit, dit lyk lek­ker’,” het Wil­li­ams op ’n S­nap­chat- vi­deo ver­dui­de­lik.

“Dit het vreemd ge­proe,” sê sy. En hoe­wel C­hip van die ge­reg ge­hou het, het Wil­li­ams dit met moei­te ge­sluk. “Dit het so bie­tjie soos ’n huis­hou­de­li­ke skoon­maak­mid­del ge­proe.”

Wil­li­ams het da­rem her­stel en het Chris­ti­na M­cHa­le in die der­de ron­de met 7-6 (9-7), 6-1 ge­klop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.