Wor­tel­sop op Jan Braai se spys­kaart

Beeld - - Front Page - JAN BRAAI @JanBraai

Dis al weer die tyd van die jaar dat die dae am­per kor­ter as die nag­te is, jou voe­te in die og­gend koud kry wan­neer jy gaan kof­fie maak en jy jou kag­gel en bin­ne­braai be­gin aan­steek.

Hier volg t­wee van my guns­te­ling­braai­re­sep­te vir die herfs. Hul­le is nie heel­te­mal so swaar soos ’n bees­stert of ’n lams­nek­pot­jie nie, maar staan ge­mak­lik hul man op ’n ys­koue dag (met moont­lik re­ën; hang af van waar jy woon).

In­dien die son eg­ter op die laas­te oom­blik sy kop uit­steek en jy en jou gas­te op die stoep of in die tuin braai en eet, dan werk die sop-en-pas­ta-kom­bi­na­sie net so lek­ker saam met ’n bot­tel wit­wyn.

Ge­niet hom!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.