De­mo­kra­te wil San­ders laat ver­dwyn

De­mo­kra­te­lei­ers wil om C­lin­ton kon­so­li­deer

Beeld - - Front Page -

Washing­ton. – Sen. Ber­nie San­ders kom on­der druk om sy veld­tog om die De­mo­kra­te se pre­si­dents­kan­di­daat te word, te laat vaar.

Par­ty­lei­ers van die De­mo­kra­te voel sy veld­tog on­der­myn die De­mo­kra­te se plan om Do­nald Trump, die Re­pu­bli­kei­ne se kan­di­daat, in No­vem­ber te klop. Dit kom na­dat San­ders on­langs Hil­la­ry C­lin­ton in voor­ver­kie­sings in In­di­a­na en Wes-Vi­r­gi­nië ge­klop het.

Hoe­wel dit aan sy on­der­steu­ners nu­we stu­krag ge­gee het vir die ko­men­de voor­ver­kie­sings in Ken­tucky en O­re­gon, het dit niks ge­doen om aan C­lin­ton se by­na on­oor­ko­me­li­ke voor­sprong weg te kal­we nie.

“Ek dink nie hul­le sien die na­deel hier­in nie.

“Dit is ska­de­lik om­dat C­lin­ton nie die groot sprong kan maak vir die pre­si­dents­ver­kie­sing in No­vem­ber soos sy be­hoort nie. Trump het reeds sy groot sprong ge­maak,” het sen. Di­an­ne Fein­stein, ’n De­mo­kraat en C­lin­ton-on­der­steu­ner, ge­sê.

Tot dus­ver het C­lin­ton en haar veld­tog San­ders nie pro­beer ont­moe­dig nie, maar met Trump wat nou die Re­pu­bli­kein­se kan­di­daat is, is die vrees dat hy nou San­ders se on- der­steu­ners – on­af­hank­li­ke, e­ko­no­mies ge­frus­treer­de kie­sers – be­gin werf.

“Ek hoop net hul­le ver­staan ons moet ons stem be­gin kon­so­li­deer eer­der gou­er as la­ter,” het S­te­ve Is­rael, ’n New York­se kon­gres­lid wat C­lin­ton steun, ge­sê.

Fo­to: AP

Sen. Ber­nie San­ders

Fo­to: REUTERS

Hil­la­ry C­lin­ton

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.