Han­de vol Veer­tjies vir Me­dia24

Joer­na­lis­te wen in se­we ka­te­go­rieë

Beeld - - Front Pa­ge - Car­ryn­Ann Nel

Me­dia24 se joer­na­lis­te is gis­ter­aand be­kroon met by­na al die pry­se by die ATKV-Me­di­a­veer­tjies in die af­de­ling vir druk­me­dia.

Nuus­joer­na­lis­te het in se­we ka­te­go­rieë ge­wen en ’n tyd­skrif­joer­na­lis in een.

Ma­ri­da Fit­z­pa­trick, Net­werk24 se Stem­me- re­dak­teur, het twee Veer­tjies ge­kry: een vir die bes­te kuns­te-ar­ti­kel – “Wit en gat­vol ja, maar nie ’n ras­sis, sê Wil­lem Bos­hoff” (in Beeld) – en een vir die bes­te es­say, ru­briek of me­ning­stuk – “Ja, ek is be­voor­reg om­dat ek wit is” (vir Net­werk24).

Frank Op­per­man het ’n Veer­tjie ge­kry as bes­te ak­teur in ’n dra­ma­reeks of en­kel­dra­ma en Ma­ri­on Holm vir bes­te ak­tri­se in ’n dra­ma­reeks of en­kel­dra­ma.

Al­bei is be­kroon vir hul spel in Vlug na E­gip­te.

Dié pro­gram het al die pry­se in die ka­te­go­rie ver­ha­len­de gen­res in die ky­kaf­de­ling ge­kry, ook vir die bes­te draai­boek en re­gis­seur vir ’n dra­ma­reeks of en­kel­dra­ma en as bes­te dra­ma­reeks of en­kel­dra­ma.

Koe­ke­door van Paul Ven­ter is aan­ge­wys as die bes­te ver­maak­pro­gram.

Mie­ke Vlok van Huis­ge­noot is as op­ko­men­de joer­na­lis van die jaar aan­ge­wys.

Wa­pad van die NWU-Puk­ke is die stu­den­te­koe­rant van die jaar.

RSG het tien pry­se ver­o­wer en kykNET agt.

Die Me­di­a­veer­tjies is ’n vie­ring van die be­lang­ri­ke rol wat die me­dia in die sa­me­le­wing speel en ver­eer jaar­liks men­se in die A­fri­kaan­se me­di­a­wê­reld.

Die glans­ge­sel­lig­heid is Vry- dag­aand by Vo­da­wor­ld in Mid­rand ge­hou.

Van­jaar is daar in die vol­gen­de ka­te­go­rieë mee­ge­ding: Lees, Luis­ter, Kyk. Di­gi­ta­le by­dra­es vorm deel van al drie ka­te­go­rieë.

Ma­ri­da Fit­z­pa­trick

Frank Op­per­man

Ma­ri­on Holm

Emo A­dams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.