Hon­ger en moe­de­lo­se men­se raak des­pe­raat

Beeld - - Nuus - Lie­zel de Lan­ge @lie­zel­de­lan­ge lie­zel.de­lan­ge@me­dia24.com De Lan­ge is nuus­re­dak­teur vir Net­werk24.

In ’n wê­reld waar sleg­te nuus ons voor­blaaie oor­heers, het ’n bran­der ons van­dees­week ge­tref.

Nie dat ’n mens dit sou kon sê uit ons re­ge­ring se han­te­ring daar­van nie. En­ke­le ure na­dat di e­land se jong­ste werk­loos­heid­sy­fer s be­kend­ge­maak is, het ons top­lei­ers­korps op ’n me­di­a­kon­fe­ren­sie by die U­nie­ge­bou nie eens daar­na ver­wys nie.

P­res. Ja­cob Zu­ma, Cy­ril Ra­map­ho­sa, sy ad­junk, en Pra­vin Gord­han, mi­nis­ter van fi­nan­sies, het Maan­dag­aand ná ’n ver­ga­de­ring met sa­ke­lui nóg ’n fonds vir sa­ke­ont­wik­ke­ling aan­ge­kon­dig, maar geen sprak ge­sprook oor S­ta­tis­tie­ke Suid-A­fri­ka se skok­sy­fers nie.

In die eer­ste kwar­taal van 2016 het die werk­loos­heid s koers op­ge­skiet tot 26,7%, 2,2 per­sen­ta­sie­pun­te meer as in die vo­ri­ge kwar­taal. Die uit­ge­brei­de werk­loos­heid s koers( die werk­soe­ker s by­ge­tel wat die hand­doek in­ge­gooi het) het ge­styg tot 36,3%.

Wat doen jy as jou be­jaar­de ma of jou kind niks het om te eet nie? As jy des­pe­raat is vir ’n in­kom­ste, maar die i­dee van ’n loon of sa­la­ris ’n her­sen­skim is?

Ons land se werk­loos­heid- sy­fers is die wor­tel van baie kwaad. Dit is on­der die ver­naam­ste re­des vir ons hoë mis­daad­sy­fer en dit sit ag­ter nóg ’n ont­stel­len­de ver­slag wat van­dees­week uit­ge­reik is.

Vol­gens na­vor­sing van die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad word ’n der­de van Suid-A­fri­ka se kleu­ters met min­der as R13 per dag ge­voed. Al­mal weet hoe lyk ons kos­pry­se. Hoe gee jy ’n groei­en­de, ont­wik­ke­len­de kind die no­di­ge voe­ding­stow­we op daar­die be­drag? Daar­die kin­ders ly aan wan­voe­ding wat hul ont­wik­ke­ling strem.

Nou praat ons nie eens van hul op­voe­ding nie – dit wat vir hul­le ’n toe­koms/werk moet gee.

Van­dees­week het ons ook die smeu­len­de as van meer as 20 sko­le in die Vu­wa­ni-dis­trik in Lim­po­po be­kyk. Dit het by­kans ’n week en R500 mil­joen se ska­de ge­kos voor­dat die mi­nis­ters se blou lig ka­val­ka­des in die rig­ting van Vu­wa­ni ge­draai het.

Die sy­fers wys werk­loos­heid daal tot rond­om 7% by SuidA­fri­ka­ners met ’n na­skool­se kwa­li­fi­ka­sie. Op­voe­ding is nood­saak­lik om werk­loos­heid hok te slaan en e­ko­no­mie­se groei ver­by die droe­wi­ge voor­spel­lings van on­der 1% te kry. Ons is in ’n bo­se kring­loop vas­ge­vang.

Die vak­bon­de vra al lank vir ’n nood­be­raad oor werk­loos­heid. Die tyd is nou.

En daar moet ons as SuidA­fri­ka­ners oop­kop praat oor wat no­dig is om ons men­se uit hul el­len­de te lig. Som­mi­ge praat pal oor die ver­slap­ping van ar­beids­wet­te, maar dit sal met om­sig­tig­heid moet ge­beur.

En ter­wyl ons wag vir ons lei­ers om hul huis hier­oor in or­de te kry, kan elk­een van ons help.

S­kep werk en in­kom­ste waar jy kan en los maar daar­die in­ge­voer­de goe­de­re op die rak.

Koop eer­der dit wat deur Suid-A­fri­kaan­se han­de is.

Wat doen jy as jou be­jaar­de ma of jou kind niks het om te eet nie? As . . . die i­dee van ’n loon of sa­la­ris ’n her­sen­skim is?

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.