STUUR ’N SMS

Beeld - - Nuus - – Al­ta – Es, Jhb – Wil­lem – Pie­ter, Rus­ten­burg – Pi­ne – Dirk S­choe­man, Ho­ney­dew – Gert Gau­teng – Diep ap­te­ker, S­prings – Le­ser, S­tan­der­ton – Le­ser – Be­a­tri­ce – Bee

VReg­ters moet bo ver­den­king wees, so ook die pre­si­dent en le­de van sy ka­bi­net. Of hoe?

VMnr. Beuk­man vir LUR vir on­der­wys! Jip­pieee dat daar ie­mand is wat die spy­ker só op die kop slaan. El­ke woord wat jy skryf, is so, so die waar­heid. Net jam­mer dat Le­su­fi dit nie gaan lees nie. Eisj.

VDie mu­siek­de­ba­kel: Nou gaan ons ’n oor­do­sis kry van “ja­ouu” en “mayy”! Ge­luk­kig het ons t­wee puik sta­sies hier in die Vaal­drie­hoek.

VAl wat di eSAU Knou gaan reg­kry, i so maan on­der­stand aar­dA­fri­kaan­se san­gers nog meer pu­bli­si­teit te gee. A­fri­kaan­se mu­siek is ’n ver­leent­heid.

VOnt­hou net, jy kry mu­siek en mu­siek.

VAs ’n voor­ma­li­ge se­ni­or of­fi­sier in die SAPD, het dit my hart so goed ge­doen en ge­vul met trots om in 13 Mei, te sien dat t­wee le­de die oor­skot van wy­le A­bel Pie­naar sa­lu­eer. En dit op die voor­blad.

VEk stem saam. C­heslin Kol­be is nie meer naas­ten­by so ge­vaar­lik as t­wee jaar ge­le­de nie. As hy nie met ’n bal in die hand kan aan­val nie, is hy maar ’n mid­del­ma­ti­ge heel­ag­ter.

VAg nee, E­li­te­me­die­se­fonds­lid van Gars­fon­tein, jy praat s­trooi! Vind eers die prys­struk­tuur van ap­te­ke uit, dan sal jy sien hoe knou die me­die­se fonds die ap­te­ke af.

VLe­ser, wat is fout met boe­re ou­er as 45? As my ge­sond­heid goed was, het ek vir die 65­ja­ri­ge boer ge­skryf. Daar is ’n man. Hy het my oog ge­vang.

VKrui­e­ken­ners Ma­ma An­gel en Joy se En­gel­se sto­ries het geen plek in ons A­fri­kaan­se koe­rant nie.

VSom­mi­ge van die ka­rak­ters in Bin­ne­lan­ders dra niks tot die sto­rie­lyn by nie. Om van An­ne­li­ze en E­ben se rol­le nie eens te praat nie.

VHier op die dorp is ek hart­seer oor my ver­droog­de tuin. Vir ’n boer is dit nog veel er­ger. Droog­te val ge­loof en op­ti­mis­me o­pen­lik aan. Bid as­se­blief vir re­ën in die La­e­veld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.