‘Gie­rig­heid het so­veel le­wens ver­woes’

Beeld - - Nuus - Jan Ger­ber

’n Al­les­oor­heer­sen­de kul­tuur het vir de­ka­des in die myn­be­dryf be­staan waar­vol­gens dié my­ners as ‘weg­gooi­baar’ ge­sien is.

Ho­pe­lik sal daar nou ’n skik­king kom in die groeps­ge­ding oor si­li­ko­se so­dat die geld wat ’n lang, duur regs­pro­ses sou op­slurp, eer­der ge­bruik kan word om die mens­waar­dig­heid van siek myn­wer­kers te her­stel.

Dit is die re­ak­sie van Pe­ter Bai­ley, ge­sond­heid­se­kre­ta­ris van die NUM, na­dat die hoog­ge­regs­hof in Jo­han­nes­burg gis­ter be­slis het myn­wer­kers mag ’n groeps­ge­ding oor si­li­ko­se teen myn­maat­skap­pye aan­han­gig maak.

“E­ni­ge hof­be­slis­sing of pro­ses waar­mee pro­beer word om ge­reg­tig­heid vir swart myn­wer­kers te laat ge­skied, is wel­kom,” het Bai­ley ge­sê.

Hy ver­wag nie dat die hof­saak op lang ter­myn ’n uit­wer­king gaan hê op die ver­be­te­ring van die ge­sond­heid van en vei­lig­heid vir myn­wer­kers nie, aan­ge­sien daar reeds ná 1994 “mas­sie­we in­gry­ping” was om dit te ver­be­ter.

Ook Co­sa­tu het die uit­spraak ver­wel­kom.

“So­veel le­wens is ver­woes deur myn­ba­se wat nie ver­se­ker het dat myn­wer­kers nie aan si­li­ka­stof bloot­ge­stel word nie. Die myn­ba­se het deur gie­rig­heid, wan­be­stuur, kort­sig­tig­heid en ’n eng fo­kus op hul wins­te die be­dryf en men­se se le­we ver­woes.

“Myn­maat­skap­pye was en is steeds die groot­ste be­guns­tig­des van ko­lo­ni­a­le en a­part­heids­ka­pi­ta­lis­me wat steeds by die land se e­ko­no­mie spook,” lui die ver­kla­ring van Si­z­we Pam­la, Co­sa­tu-woord­voer­der.

“Ons kan die heb­sug­ti­ge myn- maat­skap­pye nie ver­der toe­laat om hul ver­ant­woor­de­lik­he­de te ver­saak nie.

“Hul­le moet die slag­of­fers van die si­li­ka­stof ver­goed en ver­se­ker dat daar ’n op­lei­ding­ske­ma in die be­dryf is wat myn­wer­kers met bruik­ba­re vaar­dig­he­de sal toe­rus, eer­der as dat hul­le net in die tou van werk­lo­ses ge­gooi word.”

Co­sa­tu wil hê dat die myn­be­dryf ge­her­struk­tu­reer word so­dat die re­ge­ring deur ’n staats­myn­maat­skap­py 50%-ei­e­naar­skap van al­le myn­maat­skap­pye het.

Mt­ho­be­li Gan­ga­tha, ’n voor­ma­li­ge goud­myn­wer­ker wat in Lu­si­ki­si­ki in die Oos-Kaap woon, het lui­dens ’n ver­kla­ring van Ri­chard Spoor Ing., A­bra­hams Kie­witz Pro­ku­reurs en die Le­gal Re­sour­ce Cen­t­re, wat die myn­wer­kers ver­teen­woor­dig, ge­sê: “As my­ners is ons nie deur ons werk­ge­wers ge­help of be­skerm nie, hoe­wel hul­le ge­weet het dat ons siek gaan word. Ek is bly en ver­lig dat die hof in ons guns be­slis het.”

Gan­ga­tha het si­li­ko­se en word in die ge­ding ver­teen­woor­dig.

Spoor het ge­sê: “’n Al­les­oor­heer­sen­de kul­tuur het de­ka­des lank in die myn­be­dryf be­staan waar­vol­gens dié my­ners as ‘weg­gooi­baar’ ge­sien is.

“Die groeps­ge­ding is ’n be­wys dat wan­neer ons druk vir wat reg is vir die­ge­ne wat te na ge­kom is, kan ons werk­li­ke her­vor­ming be­reik en in dié ge­val in die be­lang van ge­reg­tig­heid ver­be­te­rings maak aan ’n stel­sel wat de­ka­des lank ge­bro­ke was.”

Die DA het ook die hof se be­slis­sing ver­wel­kom.

“Die uit­spraak sal die arm­ste Suid-A­fri­ka­ners toe­gang tot ge­reg­tig­heid gee, want dit sou te duur ge­wees het om die myn­maat­skap­pye in­di­vi­du­eel hof toe te vat,” sê Ja­mes Lo­ri­mer, DALP.

“Die DA glo die uit­spraak sal die weg baan vir bil­li­ke ver­goe­ding vir elk­een wie se werk sy ge­sond­heid ge­skaad het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.