Kits­bank­ro­wers skiet wag

Beeld - - Nuus -

ge­blaas het.

Toe N­ko­si en Ac­ker­mann by die sen­trum op­daag, het die ro­wers op hul­le los­ge­brand.

N­ko­si, wat die voer­tuig be­stuur het, is t­wee keer in die sy ge­wond.

Ac­ker­mann het uit die voer­tuig ge­spring en skui­ling pro­beer soek. Hy is van ag­ter in die kop ge­skiet en het tus­sen die brand­stof­pom­pe van die mo­tor­ha­we aan die oor­kant van die sen­trum neer­ge­val.

’n Po­li­sie­voer­tuig wat van Ca­ro­li­na op pad na die po­li­sie­kan­toor in Er­me­lo was, het ver­by die to­neel ge­ry, on­be­wus van die mis­daad wat daar af­speel.

Die ro­wers het op die voer­tuig ge­skiet en dit ver­skeie ke­re ge­tref. Nie­mand is in dié skie­te­ry be­seer nie.

Prins­loo sê die ro­wers het met ’n on­be­ken­de be­drag geld weg­ge­kom en in die rig­ting van Ca­ro­li­na ge­vlug.

N­ko­si is by ’n hos­pi­taal in Er­me­lo ge­sta­bi­li­seer en toe per he­li­kop­ter na ’n hos­pi­taal in P­re­to­ria oor­ge­plaas.

Sy toe­stand word as ui­ters kri­tiek be­skryf.

“Ons is stuk­kend oor die voor­val. Al­bei man­ne het hul al­les ge­gee vir die werk. Nou het Dirk ook sy met sy le­we ge­boet,” sê Ou­baas de Ja­ger, ei­e­naar van A­csu.

“Iro­nies ge­noeg het ek Don- der­dag die he­le dag ’n sleg­te ge­voel ge­had – so­veel so dat ek die man­ne la­ter die aand by­me­kaar ge­roep en hul­le ge­waar­sku het om baie ver­sig­tig en vei­lig te wees.

“Ek was ge­skok toe die voor­val ge­beur het.”

Dirk se vrou, Esté, het ge­sê: “Hy was ’n reg­te grap­jas en terg­gees. Hy was baie lief vir sy kin­ders en het ge­leef vir sy werk.

“Hy was so trots op sy werk en wou el­ke dag net skelms vang.”

Ac­ker­mann laat sy vrou en drie kin­ders, Jain-Pier­re (11), Dei­r­dré (6) en Cla­ris­sa (19), ag­ter.

Fo­to: ADELE SMIT, ER­ME­LO INSIG

Geel mer­kers op die to­neel dui aan waar die 20 koe­ël­dop­pies lê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.