‘Hy wou el­ke dag net skelms vang,’ sê sy vrou

Beeld - - Nuus - Buks Vil­joen

’n Vei­lig­heids­be­amp­te wat net meer as ’n jaar lank by A­csu-se­ku­ri­teit in Er­me­lo ge­werk het, is gis­ter in die vroeë og­gend­u­re dood­ge­skiet deur ro­wers wat ’n kits­bank met plof­stof op­ge­blaas het.

Dirk Ac­ker­mann (38) en sy kol­le­ga, Bashi­ni N­ko­si (37), het om­streeks 01:30 op ’n nood­roep van die wag by die Oaks-sen­trum in Kerk­straat ge­re­a­geer wat ’n nood­knop­pie ge­druk het.

Vol­gens kapt. Car­la Prins­loo, po­li­sie­woord­voer­der, het vyf men­se in ’n wit Mer­ce­des-Benz by die par­keer­ter­rein van die sen­trum in­ge­jaag.

Een, wat met ’n R5-ge­weer ge­wa­pen was, het by die in­gang wag­ge­hou ter­wyl sy mak­kers die S­tan­dard Bank-kits­bank op-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.