Man vas na­dat hy KFC ver­woes

Beeld - - Nuus - – News24

’n Man word van op­set­li­ke saak­be­ska­di­ging aan­ge­kla om­dat hy glo toe­rus­ting en rui­te in die KFC in Mar­ble Hall ver­woes het.

Hy het Dins­dag rond­om mid­dag­e­te by die kits­kos­re­stau­rant in­ge­kom en rui­te, die room­ys­ma­sjien en kas­re­gis­ters stuk­kend ge­slaan.

“Die ska­de word op meer as R250 000 ge­raam,” sê konst. Let­hunya M­mu­roa, po­li­sie­woord­voer­der.

Po­li­sie­le­de het die man bloei­end daar aan­ge­tref weens be­se­rings wat hy in die ver­nie­ti­gings­tog op­ge­doen het.

Kol. Ronél Ot­to, po­li­sie­woord­voer­der, het ge­sê die man van iets in die 20 is blyk­baar Don­der­dag­mid­dag uit die hos­pi­taal ont­slaan. Hy sou gis­ter in die land­dros­hof ver­skyn. Doug S­mart, be­stu­ren­de di­rek­teur van KFC A­fri­ca, het ge­sê hul­le is be­wus van die voor­val.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.