Ji­ba kry hoë pos in ver­vol­ger ‘om Zu­ma te be­skerm’

Beeld - - Nuus - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Adv. Nom­g­co­bo Ji­ba is tot die naas­be­lang­rik­ste pos in die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG) be­vor­der uit­sluit­lik om p­res. Ja­cob Zu­ma in die spi­oe­na­sie­ban­de-sa­ge te be­skerm.

So het adv. G­lyn­nis B­rey­ten­bach, DA-woord­voer­der oor jus­ti­sie, gis­ter aan die Kaap­stad­se Pers­klub ge­sê.

Sy en Ja­mes Sel­fe, voor­sit­ter van die DA se fe­de­ra­le uit­voe­ren­de raad, meen ook Zu­ma en die NVG sal suk­kel om ’n vol­bank reg­ters van die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria te oor­tuig om hul­le toe te laat om teen die uit­spraak van 29 A­pril te ap­pel­leer.

In­ge­vol­ge die uit­spraak moet die NVG weer kor­rup­sie-ver­wan­te aan­klag­te teen Zu­ma in­stel. Zu­ma en die NVG het tot 23 Mei kans om teen die uit­spraak te ap­pel­leer.

Die pre­si­dent se po­gings om met hof­sa­ke te keer dat die klag­te weer teen hom in­ge­stel word, het die be­las­ting­be­ta­ler vol­gens Sel­fe die af­ge­lo­pe se­we jaar reeds R49 mil­joen ge­kos.

B­rey­ten­bach het ge­sê Ji­ba se be­vor­de­ring tot ver­vol­gings­hoof in die NVG is ’n dui­de­li­ke te­ken dat sy on­danks haar “voor die hand lig­gen­de fou­te” ’n Zu­ma­be­guns­tig­de is.

“In prak­tyk sal sy die fi­na­le be­sluit moet neem om om­stre­de ver­vol­gings in te stel of nie, óf wei­er om om­stre­de aan­ge­leent­he­de te ver­volg.”

Vol­gens B­rey­ten­bach lê die fi­na­le be­sluit in­ge­vol­ge die wet by adv. S­haun A­bra­hams, na­si­o­na­le di­rek­teur van o­pen­ba­re ver­vol­ging (NDOV), maar “dit is dui­de­lik dat A­bra­hams nie in be­heer van die NVG is nie en dat hy nie veel meer as ’n ma­ri­o­net is wat deur Ji­ba be­heer word nie”. “Sy aan­stel­ling van Ji­ba as ver­vol­gings­hoof het dit be­ves­tig.”

B­rey­ten­bach het ge­sê Zu­ma het Mo­ko­te­di Mps­he, wat die kor­rup­sie­klag­te te­rug­ge­trek het, aan­vank­lik as waar­ne­men­de NDOV aan­ge­stel om hom te be­skerm.

“Hy het toe vir Men­zi Si­me­la­ne aan­ge­stel om sy po­si­sie te ver­ste­wig. Toe die DA van Si­me­la­ne ont­slae ge­raak het, was Ji­ba die per­soon om na toe te gaan.

“Sy het haar on­ver­deel­de lo­ja­li­teit aan Zu­ma ver­skeie ke­re ge­de­mon­streer, wat die te­rug­trek van klag­te teen Ri­chard Md­lu­li (die po­li­sie se ge­skors­te mis­daad­in­tel­li­gen­sie­hoof) in­ge­sluit het.

“Wees ver­se­ker dat sy ’n plan het om die pre­si­dent ook on­ge­deerd hier­van te laat af­kom.”

Fo­to: HERMAN VERWEY

Adv. G­lyn­nis B­rey­ten­bach

Fo­to: THEANA BREUGEM

Adv. Nom­g­co­bo Ji­ba

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.