Eers moet stre­ke sê

Beeld - - Nuus - P­hil­da Es­sop

Aan­be­ve­lings oor p­res. Ja­cob Zu­ma se po­li­tie­ke toe­koms – wat moont­lik ’n “uit­gang­stra­te­gie” sal in­sluit in die lig van on­lang­se hof­uit­spra­ke – sal deur die ANC se top­lei­er­skap deur­trap word.

Die be­spre­king sal eg­ter eers kan plaas­vind so­dra die re­ge­ren­de par­ty ál sy stre­ke oor die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof se uit­spraak oor N­kand­la ge­raad­pleeg het.

’n S­pan se­ni­or ANC-le­de is die laas­te tyd land­wyd be­sig met dié pro­ses, maar dit is nog nie af­ge­han­del nie.

Mail & Gu­ar­di­an het gis­ter be­rig die ANC se na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee (NUK) gaan die s­pan se aan­be­ve­lings oor t­wee we­ke be­spreek.

Lui­dens die be­rig werk ANC­lei­ers glo stil­weg ag­ter die skerms aan die “uit­gang­stra­te­gie” vir Zu­ma.

G­we­de Man­tas­he, ANC-se­kre­ta­ris-ge­ne­raal, wou hom by na­vraag nie tot ’n da­tum ver­bind waar­op die s­pan aan die NUK gaan ver­slag doen nie.

“Hul­le sal ver­slag doen wan­neer hul­le klaar is.”

Hy ont­ken dat ’n “uit­gang­stra­te­gie” on­der­soek word.

Oor die teen­stry­di­ge sie­nings on­der ANC-le­de oor of Zu­ma moet gaan of bly – het Man­tas­he ge­sê dit sal slegs op ANC-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.