T­wit­ter snoer ras­sis­tie­se rap­per A­ze­a­lia se mond

Beeld - - Nuus - – Ro­zan­ne Els

Die T­wit­ter-pro­fiel van ’n wê­reld­be­ken­de rap­per is op­ge­skort.

A­ze­a­lia Banks het die voor­ma­li­ge One Di­recti­on­san­ger Zayn Ma­lik on­der meer ’n “pun­jab” en ’n “cur­ry scen­ted b***h” ge­noem.

Ma­lik se pa is van Pa­kistan­se her­koms.

Sy het la­ter ge­fo­kus op die 14-ja­ri­ge Dis­ney-ster S­kai Jack­son en die een ná die an­der bood­skap af­ge­vuur wat on­der meer dié tie­ner se voor­koms ge­kri­ti­seer het.

Bui­ten T­wit­ter se stap­pe, is Banks se deel­na­me aan die ge­wil­de Born & B­red-fees in B­rit­tan­je op­ge­skort.

Banks het in­tus­sen ’n nu­we pro­fiel op­ge­stel, maar dit is ook vin­nig toe­ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.