‘P­ho­sa het Du­ar­te uit­ge­vra oor Ma­bu­za’

Beeld - - Nuus - Le­an­ne Ge­or­ge

Die sa­ke­man Mat­hews P­ho­sa het Jes­sie Du­ar­te, die ANC se ad­junk-te­sou­rier-ge­ne­raal, op ’n ver­ga­de­ring ge­pols oor die pre­mier van M­pu­ma­lan­ga en nie an­ders­om nie.

So het adv. E­tien­ne La­bu­schag­ne SC gis­ter in die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria in die las­ter­saak teen P­ho­sa ge­sê.

La­bu­schag­ne ver­teen­woor­dig Da­vid Ma­bu­za, pre­mier van M­pu­ma­lan­ga.

Ma­bu­za dag­vaar P­ho­sa vir R10 mil­joen om­dat P­ho­sa glo ’n “hoogs ge­hei­me” do­ku­ment aan hoog­ge­plaas­te ANC-le­de ge­stuur het waar­in be­weer word Ma­bu­za was ’n a­part­heid­spi­oen.

Ma­bu­za be­weer P­ho­sa, wat voor­heen die ANC se te­sou­rier-ge­ne­raal en pre­mier van M­pu­ma­lan­ga was, was een van die ou­teurs van die do­ku­ment en het dit aan Du­ar­te ge­stuur om hom te dis­kre­di­teer.

P­ho­sa het dié be­we­rings ont­ken en as “ge­fa­bri­seer” be­stem­pel.

“Jy het die ver­slag aan die ANC-lei­ers­korps ge­stuur om pro­ble­me vir mnr. Ma­bu­za in die ANC te s­kep,” het La­bu­schag­ne aan P­ho­sa ge­sê.

“Jy wou hom as pre­mier laat ver­wy­der.”

P­ho­sa het vroe­ër ge­tuig die so­ge­naam­de “spi­oe­na­sie­ver­slag” is by sy huis af­ge­le­wer en hy het dit aan die ANC-le­de ge­stuur weens die “erns­ti­ge” be­we­rings daar­in. La­bu­schag­ne het P­ho­sa ge­pols oor ’n ver­ga­de­ring tus­sen hom en Du­ar­te in A­pril 2014, ses maan­de voor­dat P­ho­sa die ver­slag be­kom en aan Du­ar­te ge­stuur het.

Vol­gens P­ho­sa het Du­ar­te toe vir hom ge­vra: “Ons as ANCamp­te­na­re wil weet pre­sies wié is hier­die Da­vid Ma­bu­za.”

“Ek stel dit aan jou, dr. P­ho­sa:

“Dit was eer­der jóú a­gen­da as ha­re (Du­ar­te s’n) om vrae oor Ma­bu­za te vra,” het La­bu­schag­ne ge­sê.

“Jy moes tóé al ge­weet het vrae word in Lut­hu­li-huis oor Ma­bu­za ge­vra.” P­ho­sa het dit ont­ken. “Voor Du­ar­te Ma­bu­za se naam ge­op­per het, het ék nie daar­aan ge­dink nie.”

Jan Ven­ter, P­ho­sa se voor­ma­li­ge huis­be­stuur­der, het vroe­ër ge­tuig hy het in Maart 2014 ge­hoor hoe P­ho­sa en sy sa­ke­ven­noot Nick El­li­ot ge­sels oor ’n “spi­oe­na­sie­ver­slag” oor Ma­bu­za wat hul­le gaan op­stel en aan Lut­hu­li-huis gaan stuur. P­ho­sa het dit ont­ken. Vol­gens Ma­bu­za is die in­houd van die “spi­oe­na­sie­ver­slag” ver­sin en vals.

P­ho­sa het Don­der­dag ge­sê vol­gens Du­ar­te het slegs die ANC se top­ses en p­res. Ja­cob Zu­ma ’n af­skrif van die ver­slag ge­had.

Daar­om het hy ge­voel hy is “ver­raai” toe dit kort daar­na aan Ma­bu­za uit­ge­lek is.

Die saak duur voort.

Fo­to: THEANA BREUGEM

Mat­hews P­ho­sa van­dees­week voor die hof­ge­bou in P­re­to­ria.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.