Joer­na­lis spring ka­ping vry

Beeld - - Nuus -

waar­on­der Da­vid Mahlo­bo, mi­nis­ter van staats­vei­lig­heid, steeds met ge­meen­skaps­lei­ers om die si­tu­a­sie te pro­beer ont­lont. Ge­weld het t­wee we­ke ge­le­de in die ge­bied, so­wat 150 km noord­oos van Po­lo­kwa­ne, uit­ge­breek om­dat in­wo­ners nie ’n voor­ge­stel­de nu­we mu­ni­si­pa­li­teit met Ma­la­mu­le­le wil deel nie.

Die groep wat deel wil bly van die Mak­ha­do-mu­ni­si­pa­li­teit in Lou­is T­ri­chardt het hom na die hof ge­wend, maar reg­ter-pre­si­dent Ephraim Mak­go­ba van die hoog­ge­regs­hof in Lim­po­po het be­vind daar is nie ge­noeg re­de waar­om die af­ba­ke­ning nie kan voort­gaan nie.

Ken­ny Ma­thi­va, woord­voer­der van S­tan Mat­ha­ba­tha, pre­mier van Lim­po­po, het ’n be­roep op in­wo­ners van Vu­wa­ni ge­doen om hul­le nie tot ge­weld te wend nie.

Die ge­bied is van­dees­week ook ver­lam deur ’n weg­bly-ak­sie. In­wo­ners word ge­ïn­ti­mi­deer om nie werk toe te gaan nie en win­kels en sko­le is ge­sluit.

Paaie in die Vu­wa­ni­streek van Lim­po­po is steeds af­ge­sper.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.